Clarens Akkommodasie by Knock Out View | LekkeSlaap
+68

Knock Out View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knock Out View bied oornagverblyf 500 m vanaf die kern van die kunsdorpie, Clarens. Dit is ideaal vir sakereisigers en gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede en 3 sakpas-oornageenhede. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer. Ander geriewe op die perseel sluit in 'n braai-area, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Knock Out View is die ideale basis vir gaste wat staproetes in Clarens en die Golden Gaste Nasionale Park wil verken. Doendinge in die omgewing sluit perdry, fietsry, bergfietsry, witwatervlotvaart, ens. in. Knock Out view kan jou help met besprekings by restaurante, safari-toere, voetslaanroetes, wildritte en wyn en kaas proe binne die onmiddellike omgewing vir die hele gesin.

Ontbyt is nie ingesluit nie, maar kan gereël word by die naaste restaurant, wat stapafstand vanaf Knock Out View is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 250 resensies vir Knock Out View
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Knock Out View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ea9eb58af7ab5390f781f8ce381cd8317a0f4ef1d325cb1fd0c5d88393d6dc3ca6a5409b0e70507186ad0902145278dcc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 250 5 1 5 175 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -28.518293598356 28.418296349536
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za