Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knock Out View

Gastehuis
Selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R1 640
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied 'n kamer met 'n dubbelbed onder en 'n solderarea met 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is basies toegerus en die sitarea het 'n kaggel. Die badkamer het 'n stort en bad. Daar is 'n onderdakdek aan die voorkant met braaigeriewe en uitsigte op die berg. Daar is gratis onderdakparkeerplek, WiFi en ’n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons aanbod is voorwaardelik dat gaste tot die volgende instem:
Let daarop dat geen harde musiek en geraas toegelaat word nie; dit moet tot 'n aanvaarbare limiet gehou word om nie ander gaste en bure te steur nie.
Wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi van R100 per vrag per dag wat met die aankoms gereël moet word.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oornagkamer sonder uitsig met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R780
per eenheid
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, dit is ideaal vir 2 gaste. Die kamer bied ook 'n sithoekie. Daar is 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n buitedek en Weber-braai. Let asseblief daarop dat dié eenheid geen uitsig bied nie. Daar is gratis onderdakparkeerplek, WiFi en ’n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Ons aanbod is voorwaardelik dat gaste tot die volgende instem:
Let daarop dat geen harde musiek en geraas toegelaat word nie; dit moet tot 'n aanvaarbare limiet gehou word om nie ander gaste en bure te steur nie.
Wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi van R100 per vrag per dag wat met die aankoms gereël moet word.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadecd1f4706c18c409b896c994ca2fa057202503c56e3e3da63c86b312db89f6c0830f1a141c60c860c5763934ca78bd89dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 305 5 1 5 175 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518293598356 28.418296349536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem