Knoetzekama
Opsomming van Resensie
Morne L - Des 2020
Gemiddeld
Die rustigheid was presies wat ons nodig gehad het.
Knoetzekama's terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Morne. Hoop om julle gou weer te sien.
Daleen en Jack
Josephine (fienie) D - Des 2020
Gemiddeld
Rustig en ontspanne.
Annalize C - Des 2020
Gemiddeld
Baie skoon en veilig.
Derick N - Nov 2020
Gemiddeld
Knoetzekama is beautiful, clean, green place to stay.
Ria W - Okt 2020
Gemiddeld
Wonderlike oop natuur ervaring
Knoetzekama's terugvoer
Ria,
Dit was baie lekker om julle op ons plaas te verwelkom.
Hoop om julle gou weer te sien.
Daleen en Jack
Alice O - Sep 2020
Gemiddeld
Absoluut wonderlik.
Andreas S - Mrt 2020
Gemiddeld
Fantastiese plaasverblyf.
Lees meerKnoetzekama's terugvoer
Baie dankie vir review.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Jack en Daleen
Henk T - Feb 2020
Gemiddeld
Meer as wat ek verwag het.
Knoetzekama's terugvoer
Baie dankie Henk, hoop om julle gou weer te sien
Jodene T - Feb 2020
Gemiddeld
Absolute tranquillity. Clean, fresh, breathtaking, pleasure to come home to.
Knoetzekama's terugvoer
Hi Jodene,
Thank you for spending time on our farm.
Your sons were so sweet.
Hope to see you again,
Daleen and Jack
Daan L - Jan 2020
Gemiddeld
Skoon, goeie ligging, heerlik gebly.
Knoetzekama's terugvoer
Dit was baie lekker om julle gesin te ontmoet, Daan. Dankie dat julle die kamers in so 'n puik toestand gelos het. Ek waardeer dit.
Eugene L - Jan 2020
Gemiddeld
Privaat en stil.
Knoetzekama's terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Eugene.
Jaco E - Jan 2020
Gemiddeld
Puik, het heerlik geslaap. Daleen se gasvryheid en diens sal moeilik geklop word. Kan Knoetsekama beslis aanbeveel.
Knoetzekama's terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Dirk L - Jan 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam. Die woonstelletjie is ruim en modern. Pragtige uitsigte.
Lees meerKnoetzekama's terugvoer
Hi Dirk,
Baie dankie vir die terug voer.
Was baie lekker om julle by ons te verwelkom.
Hoop om julle weer te sien.
Daleen en Jack
Lourens L - Des 2019
Gemiddeld
Netjies en nuut.
Knoetzekama's terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Lourens.
Was baie lekker om julle te ontmoet.
Jack en Daleen
Mariska B - Des 2019
Gemiddeld
Salig, netjies, gerieflik, huislik, veilig, vredevol en perfek!
Knoetzekama's terugvoer
Hi Mariska
Baie dankie vir die resensie. Dit was baie lekker om julle op ons plaas te ontvang.
Sien julle gou weer.
Daleen en Jack
Lizahn G - Nov 2019
Gemiddeld
Asemrowende mooi uitsig so rustig.
Knoetzekama's terugvoer
Baie dankie Lizahn,
Bly julle het veilig by die huis aangekom.
Daleen
Marja B - Sep 2019
Gemiddeld
Fantastiese blyplek!
Knoetzekama's terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, Marja. Dit word waardeer.
Ina T - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Knoetzekama's terugvoer
Hi Ina,
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.
Daleen
Lize B - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlik gebly.
Knoetzekama's terugvoer
Beste Lize,
Dit was lekker om julle en jul perd te kon akkommodeer. Baie geluk met 'n suksesvolle Sanesa Regionals.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Daleen
Jo-ann V - Jul 2019
Gemiddeld
Topklas-verblyf.
Knoetzekama's terugvoer
Ahh jy is so sweet Jo-ann.
Jammer vir die koue.
Hoop om julle in warmer omstandighede te sien.
Adele K - Mei 2019
Gemiddeld
Was lekker rustig en lieflike omgewing.
Knoetzekama's terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Adele. Hoop om julle gou weer te sien.
Daleen
Shireen M - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was 'n rustige naweek.
Knoetzekama's terugvoer
Hi Shireen,
Baie dankie vir die great review.
So lekker om gaste te ontvang wat die unit in 'n puik toestand los.
Julle is altyd welkom by ons.
Uycara S - Apr 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Knoetzekama's terugvoer
Weereens baie geluk met die gradueering. Baie dankie dat julle die eenheid in 'n puik toestand gelos het.
Jacoline C - Apr 2019
Gemiddeld
Pragtige uitsig oor dam. Rustige atmosfeer.
Knoetzekama's terugvoer
Beste Jacoline,
Baie dankie vir jul ondersteuning. Julle en jul honde-kind is altyd welkom by ons.
Vriendelike groete,
Daleen en familie
Dean F - Apr 2019
Gemiddeld
Beste verblyf nog sover.
Knoetzekama's terugvoer
Baie dankie vir die puik toestand waarin julle die unit gelos het.
Julle is altyd welkom by ons.
Vriendelike groete
Daleen
Ella D - Des 2018
Gemiddeld
Heerlike, praktiese verblyf.
Knoetzekama's terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning.
Ons is baie bly dat julle die kuier geniet het.
Ons waardeer die terugvoer en sal daaraan aandag gee.
Mooi dag.
Knoetziekamma groete.
Toelie C - Nov 2018
Gemiddeld
Baie netjiese lekker plek met 'n mooi uitsig.
Rickus A - Nov 2018
Gemiddeld
Lieflike wegbreek-bestemming.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Lovely getaway destination.
Fantastic place to be. 100% happy.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Gert K - Okt 2018
Gemiddeld
Baie dankie, was perfek.
Jaco E - Okt 2018
Gemiddeld
Presies waarna ons gesoek het.
Charles R - Okt 2018
Gemiddeld
Om die natuur so te ervaar was die beste terapie.
Fanie V - Sep 2018
Gemiddeld
Dit was baie rustig en ontspanne vir almal van ons.
Francois I - Aug 2018
Gemiddeld
Baie rustig en netjies, ons het lekker gebly en beveel die akkommodasie hoogs aan.
Randell B - Jul 2018
Gemiddeld
Wonderlik om uit maar tog tuis te wees.
Jenny D - Jul 2018
Gemiddeld
Awesome cottage, perfect break away!
Knoetzekama's terugvoer
Hi Jenny,
Was such a pleasure having your family on our farm.
You were the perfect guest and you have a wonderful family.
Enjoyed watching your kids trying to catch the rabbits.
Left the unit very clean we really hope you will be coming back.
Regards,
Daleen and family
David C V - Mei 2018
Gemiddeld
Rus vir die siel.
Knoetzekama's terugvoer
Hi David,
Dankie vir die resensie. Ons gaan ons nuwe eenheid bekend stel einde Junie met aangepaste geriewe.
Baie dankie dat julle die eenheid in so 'n puik toestand gelos het.
Vriendelike groete,
Daleen
Laeticia I - Apr 2018
Gemiddeld
Vars lug, netjiese, ruim eenheid.
Cornelia J - Feb 2018
Gemiddeld
Uitgerus.
Jaco N - Nov 2017
Gemiddeld
Vir die reisiger wat naby die dorp in die stille natuur wil rus.
Knoetzekama's terugvoer
Goeiedag Jaco,
Was baie lekker om julle op ons plaas te ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Daleen
Angelique M - Sep 2016
Gemiddeld
Rustig en ontspanne.
Knoetzekama's terugvoer
Hi Angelique,
Baie dankie dat julle Knoetzekama gekies het vir julle verblyf.
Groete
Daleen
- Kapasiteit: 27 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom