Knor Varkie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Knorvarkie Campsite
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Knorvarkie Caravansite
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Knor-Gyte
- Selfsorg
- Knor-Byte
- Selfsorg
- Knor-Squeezi
- Selfsorg
- Whitehouse Chalet
- Selfsorg
- River Wooden Cottage
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring.
Hierdie verblyf kan met 'n voertuig of 'n boot bereik word, bote kan die inglipbaan gebruik.
Voertuie moet 'n bykomende koste vir parkering betaal.
Dagbesoekers moet 'n addisionele bedrag ekstra betaal.
Gaste moet hul beraamde aankomstyd 'n dag voor aankoms per WhatsApp stuur.
Die spoedbeperking op al die plaaspaaie is 20 km/h en die spoedbeperking op die perseel is 5 km/h.
Knor Varkie sal nie vir enige skade of beserings op die perseel verantwoordelik wees nie.
Geen musiek word toegelaat nie.
Hout en ys is beskikbaar om by die Rivershack Restaurant te koop.
Let asb. dat die karavane 'n ander skoonmaakfooi het wat deur die eienaar aan jou gekommunikeer sal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R234 Hopefield Road, Kliphoek Farm, No 59, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 129 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang