LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knot4Sail | LekkeSlaap
+9

Knot4Sail

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 605 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Knot4Sail is ’n afgewitte houthuis en bied 'n hartlike, verwelkomende atmosfeer aan gaste. Dit is net 50 m van die strandmeer af en is stapafstand vanaf al die winkels en restaurante in Langebaan.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en het topgehalte-beddens en -linne. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens, 'n stapelbed en 4 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort.

Die sitkamer en kombuis het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is toegerus met breekware, eetgerei en ander toebehore. Die huis het ook 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheerde toegang en daar is genoeg parkeerplek vir bote en sleepwaens.

Knot4Sail is binne 1 km vanaf Pearly's Restaurant, Langebaan Main Beach, Sunny Park Pretpark en die Langebaan Country Estate geleë. Postberg Natuurreservaat is 4 km weg, terwyl die Boesmanland-kombuis net 5 km vanaf die eiendom is.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Knot4Sail
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoofstraat 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knot4Sail het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 605
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 605
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0ZmU2ZjVjLTJhMzYtNDQ1NS04OTM3LTBlOTFkODk0NGUzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 605  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 11 Main Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.09557 18.03055
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!