LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knus-Seewoonstel | LekkeSlaap
+14

Knus-Seewoonstel

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hydria-weg 6, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knus-Seewoonstel bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Groot-Brakrivier. Dit is naby die Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Suiderkruisstrand en Groot-Brakrivier se strandmeer. Boonop is die George-lughawe net sowat 20 minute ver, wat dit ideaal maak vir besigheidsreisigers.

Die oopplan-woonstel is op die grondvloer van die hoofhuis, op die eienaar se perseel. Die eenheid het 1 badkamer, 'n kombuis, toesluitmotorhuis, en privaat ingang. Dit is ingerig met 1 Koningsgroote dubbelbed wat verander kan word tot twee enkelbeddens, en die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, enkelstoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n klein etenstafeltjie.

Ekstra geriewe sluit braaigeriewe, TV, gratis WiFi, en parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis in.

Gaste kan heerlik in die omgewing swem, branderplankry, visvang, bergfietsry, fietsry, of wynproe.

Slaapplek

’n Bespreking by Knus-Seewoonstel sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Knus-Seewoonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hydria-weg 6, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knus-Seewoonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hydria-weg 6, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiN7vzsswabsl7glISDugWrch4mcHJjaaGKi5s1oGLFXoe6VDUd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 6 Hydria Road Southern Cross 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.057329004653 22.230235728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!