Knysna Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knysna Inn is in Knysna geleë, 'n vooraanstaande vakansiebestemming op die prentjiemooi Tuinroete. Die bekoorlike dorpie het groen, bergagtige landskappe wat 'n kontras bied teenoor die see, riviere en strandmeer. Knysna het verskeie natuurlike voetslaanroetes, warm strande, wêreldklas gholfbane en sommige van die beste winkels in die area.

Daar is verblyf in 4 selfsorg-eenhede, elkeen individueel versier en gemeubileer, en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n aparte ingang en toegang tot 'n braai-area. Die eenhede het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za