Knysna Lodge Self Catering Accommodation
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridgerylaan 61, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Knysna Lodge Self Catering Accommodation is in Knysna op die Tuinroete geleë. Gaste kan ‘n uitsig oor die dorp en meer vanaf die lodge en hutte geniet.
Verblyf word gebied in ‘n selfsorg-dubbelverdiepinghouthuis en 3 glanskamphutte. Dié houthuis is ruim en het slaapplek vir 11 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamers met gemaklike beddens, 3 badkamers waarvan een en suite is, 'n sitkamer, kombuis, 'n binnebraai op die boonste verdieping en 'n buitebraai op die onderste verdieping. Die hoofhuis het 'n Jacuzzi en 'n speelarea vir kinders.
Die glanskamphutte is vir selfsorg. Daar is 3 houthuisies met linne, 'n ketel, yskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n braai-area en ‘n tweeplaatgasstoof. Al 3 houthuise het toegang tot 'n aparte badkamer wat gedeel word.
Die Jacuzzi is slegs vir die hoofhuis se gaste beskikbaar, en nie die houthuise nie.
Dis naby restaurante en winkels. Daar is ook ‘n huisboot wat gehuur kan word en strandmeervaarte en visvanguitstappies is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Ridgerylaan 61, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Lodge Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heuwelkruin Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridgerylaan 61, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom