Knysna SSB Akkommodasie by Knysna Manor House | LekkeSlaap
+132
+132

Knysna Manor House

Gastehuis
  • Vanaf R495 per nag (vir 1 persoon)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fichatstraat 19, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n moderne gastehuis. Dit is 'n wonderlike B&B wat die sjarme van die oorspronklike gebou met moderne geriewe versmelt het. Dit is geskik vir sakereisigers en toeriste en die personeel sal verseker dat daar aan al jou behoeftes voldoen word.

Knysna Manor is die ideale keuse vir verblyf in Knysna met 13 en suite-kamers wat gemeubileer en toegerus is met moderne geriewe soos verwarmers, waaiers, ekstra komberse, haardroërs (op versoek) en tee- en koffiemaakgeriewe. Omdat die gebou oud is, is gratis WiFi net in gemeenskaplike gedeeltes van die gebou en sekere kamers beskikbaar.

Die gastehuis het 'n dek wat asemrowende uitsigte oor die Knysna-riviermonding bied. Dit is 'n stil plekkie waar jy jou dag kan afsluit na jy heerlik in Knysna en die omliggende gebied rondgerits het.

Knysna is na aan 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede wat insluit: die pragtige Tsitsikamma Nasionale Park, Wilderness, Oudtshoorn, George en Plettenbergbaai.

Knysna Manor is liefderik gerestoureer en in die middedorp geleë, net 2 minute se stap van die plaaslike winkels en banke af en slegs 5 minute se stap van die beroemde Knysna-waterfront af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 20 resensies vir Knysna Manor House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Fichatstraat 19, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Manor House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R495
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R495
per nag (vir 1 persoon)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R495
per nag (vir 1 persoon)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fichatstraat 19, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7085f143ef445d8e6268bb9c4135bfbe3a33907da2f3add6bbabcead29a29893f8fdbd9020f37a09413d7d1d499c4c59ab9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (vir 1 persoon) 20 5 1 5 19 Fichat Street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -34.034132533107 23.045381605625
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za