Knysna Oyster

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knysna Oyster bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel in 'n kompleks 600 m vanaf Knysna Waterfront en 400 m vanaf Knysna Mall.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en dis toegerus vir selfsorg met 'n yskassie, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die woonstel het 'n slim-TV, haardroër, strykyster en 'n strykplank. Die sitkamer is oopplan met die kombuis en daar is 'n binnehof met braaigeriewe en 'n tafel en stoele buite. Inheemse potplante rond die prentjie mooi af.

Die sentrale ligging van die kompleks bied toegang tot restaurante, winkels en sportskroeë. Gaste kan die Knysnawoud, Noetziestrand en Pledge Natuurreservaat besoek. Featherbed-bootritte vertrek vanaf die hawe wat net 850 m weg is. Plettenbergbaai se lughawe is 33,9 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Knysna Oyster sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Oyster gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R638 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za