Knysna Pearl View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knysna Pearl View is op die wêreld beroemde Knysna-Koppe en bied 'n asemrowende uitsig oor die mond tussen die see en die strandmeer. Die B&B is op die oostelike uitkykpunt van die Knysna-Kop.

Dié verblyf bestaan uit 6 luukse kamers wat elk smaakvol versier is. Die kamers het of 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed. Sekere kamers het 'n fantastiese uitsig op die berg en of die see.

Ontbyt is by die tarief ingesluit, verversings en ligte middagetes is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook 'n kroeg beskikbaar. Die B&B het 'n leefarea en 'n houtdek buite met 'n swembad.

Knysna is een van die vernaamste vakansiebestemmings op die prentjiemooi Tuinroete in die Wes-Kaap. Dié ouwêreldse dorpie het groen bergagtige landskappe, die glinsterende oseaan, riviere en strandmeer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Pearl View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za