Knysna Pocket Breaks Unit 13

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knysna Pocket Breaks Unit 13 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Knysna se middedorp. Die veilige woonstelkompleks is 500 m van Knysna se waterfront af geleë, met 'n verskeidenheid restaurante wat plaaslike en internasionale kos bedien.

Die woonstel het 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n uittrekbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n toonbank toegerus. Die sitarea het 'n TV met al die DStv-kanale en lei na 'n balkon.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig, asook 'n WiFi-koppelpunt. Gaste is welkom om van die braaigeriewe buite in die gemeenskaplike tuin gebruik te maak. Daar is 2 supermarkte langs die pad. Die kompleks is 6,9 km vanaf die Knysna-koppe en Leisure Isle.

Slaapplek

'n Bespreking by Knysna Pocket Breaks Unit 13 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Pocket Breaks Unit 13 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za