LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Pocket Breaks Unit 5 | LekkeSlaap
+11

Knysna Pocket Breaks Unit 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Knysna Pocket Breaks bied selfsorgwoonstelle 2 minute se stap vanaf die Knysna Waterfront. By die Waterfront in Greystraat is daar 'n verskeidenheid restaurante, met plaaslike en internasionale kookkuns. Die woonstelle is 10 minute se ry vanaf Leisure Island en die Knysna Koppe.

Die woonstel het 2 slaapkamers. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek, en Kamer 2 het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met satelliet-kanale en daar is gemaklike sitplek. Daar is 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die tuin.

Die woonstel bied ook gratis WiFi en privaat parkeerplek. Gaste kan maaltye voorberei in die ten volle toegeruste kombuis en daar is heelwat supermarkte stapafstand van die verblyf af.

Slaapplek

’n Bespreking by Knysna Pocket Breaks Unit 5 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Knysna Pocket Breaks Unit 5
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Pocket Breaks Unit 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGs9SIQaNiaesODp7Go1WuxFG9bmgEU9isHXQHr4vcp5Srv33h6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 40 Trotter street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.038168965866 23.047379851341
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!