Knysna Pocket Breaks Unit 19

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knysna Pocket Breaks Unit 19 bied selfsorgverblyf in Knysna, ongeveer 5 minute se stap vanaf Knysna Waterfront met 'n verskeidenheid restaurante met internasionale en plaaslike kos.

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis het 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n ontbytkroeg. Die woonstel het ook 'n wasgoedmasjien. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met DStv (Premium) en gratis WiFi. Die sitkamer lei na 'n balkon met stoepmeubels en het 'n uitsig oor die tuin.

Daar is privaat parkeerplek en buite braaigeriewe in die gemeenskaplike tuin. Die kompleks is lekker naby die supermarkte en net 12 minute se ry vanaf Leisure Island en Knysna Koppe

Slaapplek

'n Bespreking by Knysna Pocket Breaks Unit 19 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Pocket Breaks Unit 19 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za