LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna River Club | LekkeSlaap
+117

Knysna River Club

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Knysna River Club
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Al wat my gepla het is 'n koevert wat sê as jy 'n tip wil gee vir skoonmaker. Jy betaal mos genoeg.

Marelise V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise V
Gesin met tieners

Lekker plek om te ontspan met kinders.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Huisies netjies en skoon. Genoeg aktiwiteite om kinders besig te hou.

Hallazeen C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hallazeen C
Gesin met tieners

Onvergeetlik, fantasties.

Dit was ons 2de keer by Knysna River Club en wat 'n onvergeetlike tyd was dit nie. Die rustigheid en veiligheid doen absoluut wonders vir jou siel. Ons kinders geniet hul gate uit. Sien julle definitief weer.

Knysna River Club's terugvoer

Hallo Fritz,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, dit is altyd lekker om vir ons personeel terugvoering soos julle sin te lees. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Eben Swart
Knysna River Club

Knysna River Club
Yvette S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Gesin met klein kinders

Baie geniet en baie nice plek vir hele gesin.

Het baie lekker gebly.

Knysna River Club's terugvoer

Hallo Yvette,
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle spoedig terug te verwelkom by Knysna River Club!

Knysna River Club
Rob Z - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het was ok.

Gezellig park. De bediening aan de receptie vriendelijk maar matig.

Annemarie C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 2 aande by KRC geslaap - heerlik!

Knysna River Lodge is fantasties! Die akkommodasie is werklik baie goed en die ligging is ideaal om die area te verken. Ons kom beslis terug!

Knysna River Club's terugvoer

Hallo Annemarie,

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons is bly julle het dit geniet en sien daarna uit om julle terug te verwelkom by Knysna River Club!

Knysna River Club
Frederick E - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick E
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam.

Die diens en opvolg van LekkeSlaap sal hoog aanbeveel word.

Knysna River Club's terugvoer

Goeie More Frederick,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dis baie lekker om te hoor dat ons gaste die verblyf by ons geniet. Hoop ons kan julle spoedig terug verwelkom.

Knysna River Club
Charl D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met vriende

Dit was heerlik!

Die res was uitstekend.

Knysna River Club's terugvoer

Goeie Dag Charl,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het dit geniet op die pragtige oord. Ons sien daarna uit om U terug te verwelkom op Knysna River Club.

Knysna River Club
Arno M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Die akkommodasie was puik, skoon en netjies en sal dit beslis aanbeveel en sal ook weer daarheen terug gaan.

Knysna River Club's terugvoer

Goeie Dag Arno M,
Baie dankie vir die aangename terugvoer. Ons sal dit kommunikeer aan al ons personeel en sien uit daarna om u terug te verwelkom op Knysna River Club.

Knysna River Club
Vanaf R1 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sun Valley-rylaan, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiOTQwOWY4LTc3NjktNDIyYy1hZDI4LWI2MzkxNjMwZjgyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 340  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Sun Valley Drive Costa Sarda 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.038636990503 23.0622544979
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!