LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koedoe Cottage | LekkeSlaap
+6

Koedoe Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 18, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Koedoe Cottage is in Nelspruit en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die lieflike tuinkothuis het 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dié kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, handdoeke en 'n haardroër word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n enkelbed vir 'n ekstra gas, asook ekstra matrasse. Verder is daar ook 'n platskerm-TV met volledige DStv vir vermaak.

Daar is privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Koedoe Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Koedoe Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Koedoestraat 18, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Koedoe Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 18, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiZGEyYzczLTlkNDAtNGYxNC04ZjM5LWM1YThhODkwNmM2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 18 Koedoe Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.490603 30.987492
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!