Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoesrus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridge-straat 12, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Koedoesrus is in Jansenville, sowat 172 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 84 km vanaf Graaff-Reinet. Koedoesrus is in die Noorsveld-area met unieke Spekboom- en Noorsveldplantegroei.

Die gastehuis het 4 moderne kamers wat elk 'n badkamer, tee- en koffiemaakgeriwe, 'n TV, yskas, plafonwaaier, verwarmer, elektriese kombers en handdoeke het.

Daar is 'n braai-area in die Koedoe-sitarea en 'n buitebraai-area waar gaste hul etes kan geniet.

Daar is parkeerplek op die perseel agter 'n outomatiese hek, asook 'n hond wat sorg vir beter sekuriteit.

'n Plaasontbyt word elke oggend bedien en die kok is bekend vir sy heerlike omelette. Gaste kan op die verskeie stoepe ontspan en daar is ook 'n tuin en braai-area. Gratis WiFi word voorsien.

Die vars Karoo-lug is presies wat elke gesin nodig het vir 'n heerlike wegbreek. Jansenville bied 'n lieflike warm klimaat en vriendelike inwoners. 'n Mohair-museum en die Sid Fourie-museum is reg langs die gastehuis. Mohair-produkte kan ook hier gekoop word. Daar is 'n fort wat gaste kan gaan kyk, en heerlike etes is beskikbaar by die hotel, restaurant of stalletjie. Wegneem-etes kan ook bestel word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Koedoesrus
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Bridge-straat 12, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
  • Gaste dink Koedoesrus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridge-straat 12, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyLLTB1coN1HOA5xOPRfskXpEJNCQRD8c1nr0Lf8cRltDCDLqbA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 12 Bridge Street Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.946780322966 24.666847443051