LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koedoesrus Bush Camp | LekkeSlaap
+24

Koedoesrus Bush Camp

Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Nov 2020 tot 7 Des 2020.

  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R310 R233 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Koedoesrus Bush Camp is in die hartjie van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat geleë. Ontsnap vir 'n oomblik uit jou daaglikse roetine, breek weg na die rus en vrede van die Bosveld, net 45 minute se ry van Pretoria af.

Koedoesrus Bushcamp and Guest House het 'n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 7 mense. Daar is 2 binnenshuise badkamers met storte, en daar is 'n ekstra, aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond, en 'n TV met Easy View. Bring gerus jou eie DStv-dekodeerder en slimkaart vir volledige DStv-toegang.

Ons het ook kampeerplekke met elektrisiteit vir groepe. Dit is veral geskik vir kollegas en vieringe. Kampeerders maak gebruik van buitelug-ablusiegeriewe met warm water en spoeltoilette, en daar is 'n braaiplek en 'n swembadjie. Nog binnenshuise toilette en storte is ook beskikbaar. Vir besoekers wat op soek is na 'n privaat kamp-ervaring is daar 'n afgesonderde boskamp met elektrisiteit en ablusiegeriewe. Gaste kan heerlik sit en kyk hoe die wild net buite die heining wei, en selfry-wildritte is beskikbaar teen ekstra tariewe.

Beleef 'n lieflike uitsig oor die Bosvled met vrylopende wild wat kom en gaan soos dit hulle pas. Voëlkykers sal ook mal wees oor Koedoesrus Bush Camp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Koedoesrus Bush Camp
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Koedoesrus Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
was R310
Vanaf R233
per nag (vir 2 persone)
was R310
Vanaf R233
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4ZjU0YWM2LTc4MGUtNGZlYy05MThkLWM1YjVlMmJhMzllMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R310, nou Vanaf R233  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 54 Fisant Street Welgevonden 0400 Gauteng 086 999 0018 07:00-19:00 18:00 -25.377492774158 28.389830589294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!