Koekemakranka

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Koekemakranka bied vakansie- of naweekverblyf vir 3 gaste in Jacobsbaai.

Dié kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en 'n stofie met 'n oondjie. Die eetarea het sitplek vir 4.

Gaste kan gerus die braaigeriewe en die pizza-oond gebruik wat met die hoofhuis gedeel word. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Jacobsbaai bied tientalle doendinge, soos watersport, voëlkyk, voetslaanroetes en duin-ritte. Dis ook 'n gewilde plek om walvisse te kyk en in die blomseisoen is dié area oortrek met verskeie veldblomme.

Slaapplek

'n Bespreking by Koekemakranka sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Koekemakranka gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za