Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koekoek Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 20 resensies vir Koekoek Guesthouse
Netheid
3.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dr Ivaan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dr Ivaan S
Gesin met tieners

Sal nie weer by Koekoek bespreek nie.

Huis nie skoon gemaak. Aircons alleen in 1 kamer. 3 Kamers sonder aircon. Braai geriewe pateties. TV werk nie. Badkamers net 'n klein los spieël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

Interessant. Rustigheid. Natuur skoon.

Lekker. En 'n droom vir 'n stadsmens. Peaceful nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C
Gesin met klein kinders

The house has everything you need for a family and is especially good for families with young kids.

Koekoek Guesthouse is really great for families with small children. It's always a worry bringing kids into a place that is so wild, but the house has a great enclosed outdoor area where kids can still interact with the wildlife and be safe, this was a huge plus for us with my 4 small grandkids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekoek Guesthouse se terugvoer

Thanks for your review Sandra. I am so glad you and the family had a nice time and you enjoyed the security I put in place so the small kids are safe .

Koekoek Guesthouse
Caren M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren M
Gesin met tieners

We really enjoyed our stay at Koekoek. Comfortable beds and everything we needed.

Marloth Park has relatively easy access to Crocodile Bridge gate at the Kruger. The staff at Crocodile Bridge were very helpful and efficient. Koekoek had everything that we needed but could perhaps do with a few loadshedding lights as we had loadshedding two or three times a day. The aircons work well for hot days and the pool was refreshing. We were a group of 8 people and there was more than enough glasses, cutlery and crockery. 4 bedrooms, one with a double bed and 3 bedrooms with 2 single beds each. They had enough bath towels which was also nice. Two fridges were also much appreciated. Overall we really enjoyed our stay and will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abel C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abel C
Saam met vriende

Was heel lekker.

Die huis was netjies, maar nie heeltemal skoon nie, 1 kamer se lig het nie gewerk nie, net een fan het gewerk vir 2 kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam C
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek om te bly, als wat jy nodig het is daar.

Die huis is ruim, daar is genoeg plek vir 'n groot familie. Die eienaar is baie behulpsaam, het selfs op 'n Vrydagaand vir ons laat gas aflewer vir die braai. Dankie dat ons in julle huis kon bly, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmeralda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda D
Gesin met tieners

Awesome, peaceful, exciting.

It was really lovely visiting Koekoek Guesthouse. The house is spacious and fully equipped with all the necessities. We all enjoyed the pool and the surroundings. It was a lovey experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah M
Gesin met klein kinders

We had a great time with the kids but an annoying neighbour was always on our case.

She would call security that we are making noise even if we are not.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon C

Baie lekker gewees.

Huis baie ruim en gerieflik. Het ons groot groep maklik geakkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S
Saam met vriende

Wonderlik.

Sal beslis weer hier book. Was regtig lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda G

Love Marloth but unfortunately will not stay at Koekoek Guesthouse again.

I'm aware the place is in the bush but the house is in desperate need of fumigation. The braai needs to be replaced. It fell apart and my husband had to wire it together. Cleaning is done on a surface level. Pictures on the site are in desperate need of an update as these give a false expectation. Why is there a need for the fence around the pool area? It does not keep anything out and makes you feel very closed in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekoek Guesthouse se terugvoer

The swimming pool is closed for the reason the animals that roam in Marloth park, so that they do not fall into the pool and drown, it is not a lifted pool, it is built into the ground. During your stay at Koekoek the caretaker was there a few times to check and asked if there were any problems, and nobody mentioned any of the above problems, we could have taken care of the problems straight away and your stay could have been more pleasurable.

Koekoek Guesthouse
Rachelle S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle S

Beautiful house, great location and very comfortable.

Loved our stay, would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia C
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek, skoon, ruim, netjies en vreeslik rustig. Sien baie diere daar ook.

Ons as 'n gesin van 8 volwassenes + een kleinkind van 2jr het dit vreeslik geniet by Koekoek Guesthouse. Die plek is lekker groot en ruim, skoon en lekker koel met die hoë dak, en dit was baie rustig daar gewees. Alles was net reg en lekker gewees. Die huis is ook smaaklik gemeubileer en het baie spasie. Ons het baie diere daar gesien soos die koedoes, bosbokkies, varkies, rooibokke, volstruise en kameelperde, en alles vanaf die agterstoep wat 'n groot bonus was vir ons. Ek sal regtig die plekke aanbeveel vir enige iemand en ek self sal weer daarnatoe gaan. Baie dankie dat die eienaar die plekkie beskikbaar gestel het vir ons om die bosgevoel te kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlik

Was tuis soos my eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schubert S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schubert S
Gesin met tieners

Baie rustig, goed geleë vir Krugerwildtuin te besoek.

Ons het baie lekker gekuier, as die eienaar wil verbeter kan hul skoonmaakdienste aanbied, daar was geen toiletpapier met aankoms nie en skoonmaakmiddels was maar skaars (besem, mop ens). Koffiekoppies is baie klein, verder was dit 'n top naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Koekoek is 'n baie lekker blyplek. Die ligging is lekker naby die rivier. So ek sal dit vir vriende aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik J. V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J. V
Gesin met klein kinders

'n Baie mooi en gerieflike huis.

Was baie opgewonde oor besoek. Moes egter baie oproepe maak en lank wag om sleutels te kry. Lieflike fasilitiete, maar gesukkel met sleutels by aankoms en vertrek het 'n wrang smaak in mond gelaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en met alles wat jy nodig het.

Waarde vir geld vir 'n familie wegbreek met alle geriewe wat jy kan nodig kry. Rustig en stil naby Kruger Park. 'n Lekker vuurmaak plek sal 'n goeie toevoeging wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise C
Saam met vriende

Dit was 'n ongelooflike verjaarsdag geskenk van my familie en vriende.

Dit is 'n lekker groot huis, maar benodig 'n bietjie aandag. Ons sal definitief weer teruggaan. Die huis kort net 'n braai-area waar jy 'n lekker vuur kan maak. Dankie dat julle so spoedig gereageer het toe ons probleme gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koekoekstraat 1468, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ZjhmZjZhLTY2YmMtNDQ3Mi1hZGM0LTU5Mjg0NzM1NjkxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 20 5 1 5 1468 Koekoek Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.348331077511 31.762963235378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem