Koetsiershuis

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R250-skoonmaakfooi per bespreking.
Belasting en Ekstras
Tariewe is vir selfsorg.
Koetsiershuis is bo 'n restaurant geleë, maar die eenheid beskik oor dubbelglas vensters wat dit klankdig maak.
Let asb. daarop dat die eenheid via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Koetsiershuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za