Wes-Rand Akkommodasie by Koffer en Katel | LekkeSlaap
+11

Koffer en Katel

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands , Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Koffer en Katel is in Krugersdorp en bied gehalteverblyf aan paartjies. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, skole en hospitale.

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is 'n TV met DStv en 2 gemaklike stoele.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Koffer en Katel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Koffer en Katel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Engelbrechtstraat 9, Oatlands , Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Koffer en Katel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands , Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMo7ffkr9U9lM46mjsFj5BbnPlgURVnQikU7pzr1iVUtg7knk1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 9 Engelbrecht Street Oatlands 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.097065068155 27.739337016427
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za