Koi Cottage
Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Horst-laan 9, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Koi Cottage is in die hartjie van Kommetjie geleë en bied gaste gemaklike, privaat selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is geskik vir beide korttermyn- en langtermynverblyf, hetsy vir sake- of ontspanningsdoeleindes. 'n Skryftafel, ingeboude kas en USB-proppe langs die bed is geïnstalleer.
Die kothuis kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefkamer en -dek. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskassie, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, ketel, broodrooster en geriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Die leefarea maak oop na 'n klein dek met buitesitplek. Koi Cottage is binne loopafstand van die dorpsentrum en die strand. Die kothuis het oorspronklike kuns teen die mure wat te koop is as jy verlief raak op 'n skildery.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Van Der Horst-laan 9, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Gaste dink Koi Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Horst-laan 9, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang