LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kokerboom Selfsorg | LekkeSlaap
+9

Kokerboom Selfsorg

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Kokerboom Selfsorg is in Loeriesfontein, 'n bekoorlike Noord-Kaapse dorpie geleë. Die dorpie is bekend daarvoor dat dit die tuiste van een van die wêreld se enigste 2 windpompmuseums is.

Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat in die hoekie geleë is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n TV met beperkte DStv-kanale, lugversorging en 'n braai-area in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Fred Turner Windpompmuseum en die Kokerboomwoud in.

Slaapplek

’n Bespreking by Kokerboom Selfsorg sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Kokerboom Selfsorg
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Paul Kruger-straat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kokerboom Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loeriesfontein Noord-Kaap
Vanaf R950
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNTkyZjMyLTYwYTItNDAxNy05MmViLTczNzFkZTVkOTNiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 3 persone) 3 5 1 5 19 Paul Kruger Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.95578094631 19.443659343586
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!