2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- C8 Claremont Road, Nelspruit, 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kokiville Homestead - School Bus Living is op 'n selfversorgende plaas in Mbombela (Nelspruit). Dit is perfek vir diegene wat 'n passie het vir die natuur en die rustigheid wat dit bied.
Hierdie omgeboude 1973-skoolbus het slaapplek vir 2 gaste en bied al die geriewe van die huis met 'n tikkie luukse. Die bus het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die bus het ook 'n gemaklike rusbank en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- C8 Claremont Road, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Kokiville Homestead - School Bus Living het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C8 Claremont Road, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang