Kokomo
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 113 da gama road, Central, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kokomo bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Jeffreysbaai, Oos-Kaap, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon, ideaal vir oggendkoffie terwyl jy die rustige uitsigte inneem.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 113 da gama road, Central, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
113 da gama road, Central, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang