Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Thorn

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Buffalo Thorn
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christo J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik.

Dit was voorwaar 'n wonderlike wegbreek. Skoon en netjies en die span was gereed om met enige iets te help. Die natuurskoon is onbeskryflik en ek sal Buffalo Thorn vir 'n wegbreek of vir voëlkyk-entoesiaste baie hoog aanbeveel. Kom naby die natuur, nie ver uit die stad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier by julle!

Baie netjies en baie goed ontvang, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Thorn se terugvoer

Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer, Coenie.

Ons is so bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.

Groete, Elsabe.

Buffalo Thorn
Rone V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en skoon.

Baie lekker rus en stilte wat mens nie kan koop nie, wandelroedtes en mooi natuur was 'n besondere ervaring. Verblyf was netjies en goed uitgelê, mens het niks meer nodig nie. Grondpad (10.5 km) na verblyf is nie bedoel vir 'n lae voertuig nie maar is geen rede om nie Kokopelli Farm te besoek nie. Sal sonder twyfel weer Kokopelli Farm besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Thorn se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en die baie positiewe terugvoer, Rone!

Ons is so bly julle't dit geniet en hoop om julle binnekort weer hier te sien.

Groete, Elsabe

Buffalo Thorn
Rachel K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

Very beautiful and peaceful place. We went while it was raining, thus the 11 km dust road to Kokopelli was a challenge. Once there, it is absolutely amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Thorn se terugvoer

Thank you so much for your great feedback Rachel!

We're so happy you enjoyed it!

Looking forward to host you again in the future.

Buffalo Thorn
Linelle L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linelle L
Gesin met klein kinders

Wegbreek van die besige stadsgewoel, stil en rustige omgewing met minimum stoornis van "onnatuurlike" geluide.

Rustige wegbreek met heerlike staproetes op die plaas, selfs 'n dam om in te swem. Die kinders het dit ook geniet om die area te verken en in die buitelug te wees. Die huis is volledig toegerus vir selfsorg, met alles in werkende toestand. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Thorn se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Linelle!
Ons is so bly julle het dit so geniet en sien uit om julle weer hier te he!

Buffalo Thorn
Rita J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie om net weer siel te kan herlaai.

Gasvryheid is fantasties, baie mooi omgewing en die stilte is wonderlik. Fantastiese staproetes. Alles netjies in Mofifi chalet. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Thorn se terugvoer

Baie dankie vir sulke positiewe terugvoer, Rita. Ons waardeer dit opreg en is baie dankbaar dat julle tyd so besonders was. Ons hoop om julle binnekort weer hier te sien.

Buffalo Thorn
Werner F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner F
Enkelreisiger

Wild Seringa is die perfekte wegkruipplekkie met 'n lieflike uitsig, stilte en harmonie.

Elsabé en Carl het uit hul pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak. Hulle het selfs my met 'n probleem bygestaan, deur Magaliesburg toe te ry en sodoende my probleem opgelos. Die gerieflike eenvoud van Wild Seringa was vir my perfek! Die lekker swem in die plaasdam en pragtige kloof op die een staproete was die perfekte vroegoggend- en skemerplekke. Ek beveel dit hoogs aan vir die gas wat 'n egte plaas-wegbreek in die natuur wil geniet. Baie dankie aan Elsabé, Carl en Allen - jul sal my beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Thorn se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Werner! Ons waardeer dit en is so bly dat jy die tyd hier so geniet het! :)

Sien uit om jou weer hier te he!

Groete,
Elsabe

Buffalo Thorn
Aiden L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aiden L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek as jy wil stilte geniet.

Die twee aande wat ons daar was het ek gewonder oor die oop vensters. Nie geweet hoe privaat dit sou wees nie, maar tydens ons verblyf het ons nie 'n mens gesien nie. Die red earth woonplek is groter as wat die foto's dit wys en het alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Vir nie rokers, dan sal die ander verblyfopsies miskien beter wees. Allan is 'n gasheer wat mens definitief nie pla nie en hy het selfs vir ons vars plaaseiers geskenk gegee, want ons het dit vergeet. Die staproetes is 'n moet en ek sal Kokopelli enige tyd aanbeveel vir 'n hernuwing van die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Thorn se terugvoer

Baie dankie, Aiden, vir die baie mooi review.
Ek het intussen orals blinds opgesit, so gaste hoef nie meer so blootgestel te voel nie.

Buffalo Thorn
Leona B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing.

Billike tariewe, afdak vir motor, eenheid het pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Thorn se terugvoer

Dankie vir julle kuier. Kom kuier gerus weer!

Buffalo Thorn
Rita J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en natuurskoon is awesome.

Sal dit enige tyd aanbeveel as jy stilte wil hê en sommer wil wegkom van die besige lewe. Besef net hoe mooi plekke in ons land nog is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best getaway for whole family and pets.

We had the best experience ever! The people where friendly and accommodating. We have found our home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste wegbreek vir die hele gesin en troeteldiere.

Ons het die beste ervaring ooit gehad! Die mense is vriendelik en tegemoetkomend. Ons het ons tuiste weg van die huis gevind.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine N
Gesin met klein kinders

A beautifully peaceful, scenic spot in the Magaliesberg - perfect to get away from everything, and enjoy the joys of quiet time in nature.

Great service, clean and well-designed accommodation, and a marvellous reservoir for lazy swimming expeditions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike natuur en rustig.

Chalet is netjies, baie rustig heerlike wandel roetes en 'n lekker dam om af te koel, wonderlike uitsig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike wegbreek om saam met my vrou te geniet.

Daar was geen beter plek om weg van die geraas van die stad te kom nie. Die ligging was puik, die huisie was baie netjies en gemaklik met die heel beste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Thorn se terugvoer

Baie dankie, Ruan. Julle sal altyd weer welkom wees hier.

Buffalo Thorn
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfstuk 3 Buffelsfontein, Rustenburg Distrik, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dy3kKqkHtIs77xMqVnAGSZZLaIGGNzPgYKbJNlgZbyoUpObDO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 Portion 3 Buffelsfontein District Rustenburg 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.962050006139 27.353967833292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem