LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kol-In selfsorg eenheid | LekkeSlaap
+37

Kol-In selfsorg eenheid

8 resensies
Selfsorg
Kol-In selfsorg eenheid Nr 2
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Kol-In Selfsorg Eenheid Nr 2 is 'n ateljeewoonstel met slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaaparea, badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en kasruimte. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuisie het 'n oondjie, 'n tweeplaatstoof, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kol-In selfsorg eenheid Nr 1
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 'n slaaparea, badkamer en 'n kombuis. Die woonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, kasruimte en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstofie, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbeckstraat 67, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHMczND7EwK8Tokt6waoNBV28B85v9oP25tlktQA4ftz0mmgqCz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 67 Arbeck Street Prieska 8940 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.6727 22.74215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!