LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kol-In selfsorg eenheid | LekkeSlaap
+37

Kol-In selfsorg eenheid

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Kol-In selfsorg eenheid
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anton M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton M

Vriendelike eienaar.

Kamer het lekker koffie en beskuit gehad, ook battery ligte en 'n lekker stort, plekkie om te braai, enkel kamer met alles is nie baie groot vir 3 persone nie.

Chantell V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell V
Gesin met tieners

Gracious hosts, neat and tidy, value for money.

Gracious hosts, neat and tidy, value for money.

Kol-In selfsorg eenheid's terugvoer

Baie dankie Chantell, was regtig aangenaam om jul hier te hê. Sien jul graag weer.
Dankie.
Fiona

Kol-In selfsorg eenheid
Elmarie V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met tieners

Lekker gekuier en geslaap.

Skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang.

Pieter R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel tuis op 'n reis.

Warm ontvang. Vriendelike mense. Gerieflike blyplek.

Kitty S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, vriendelik, gemaklik, netjies.

Koli en Fiona het vriendelik ontvang en tuis laat voel. Plek het ons hoogste verwagtinge voldoen. Heerlike stil nagrus geniet!

Kol-In selfsorg eenheid's terugvoer

Dankie Kitty, ons hoop ons sien jul gou weer.

Kol-In selfsorg eenheid
Sophie R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder goed toegerus. Gasvrye ontvangs, baie aangename verblyf.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang deur die gasheer en gasvrou. Al ons navrae, veral oor padtoestande is baie deeglik beantwoord. Ons het heerlik gebraai op die patio met hout wat baie goedkoop deur die gasheer verskaf is. Ons het heerlik geslaap in die verblyf wat toegerus was met alles wat nodig is en besonder smaakvol en netjies toegerus was.

Kol-In selfsorg eenheid's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi boodskap Sophie, was lekker om jul te ontmoet en by ons te ontvang.
Fiona & Kolie

Kol-In selfsorg eenheid
Brumilda C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies.

Ons het die verblyf baie geniet. Die kamer was mooi skoon en netjies. Die eienaars was ook baie vriendelik en altyd beskikbaar toe ons iets benodig.

Kol-In selfsorg eenheid's terugvoer

Baie dankie Brumilda. Was net 'n plesier om jul hier te hê. Dankie vir jul mooi boodskap, hoop om jul gou weer te sien. Dankie Fiona.

Kol-In selfsorg eenheid
Annelin M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelin M
Gesin met klein kinders

Our stay was very pleasant. We were very impressed with the unit.

We were very impressed with Kol-In Selfsorg Eenheid. Kollie received us very well. The unit was very clean and neat. Coffee and rusks, as well as cold bottled water was available for us on arrival.

Kol-In selfsorg eenheid's terugvoer

Thank you so much Annelin. You are welcome!!
It was nice to have you there.
Fiona

Kol-In selfsorg eenheid
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbeckstraat 67, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHMczND7EwK8Tokt6waoNBV28B85v9oP25tlktQA4ftz0mmgqCz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 67 Arbeck Street Prieska 8940 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.6727 22.74215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!