Kolarita's Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slaapkamer 1
-
Slegs verblyf
Selfsorg eksra @ R 50,00 per persoon/dag
- Slaapkamer 2
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
- Slaapkamer 3
-
Slegs verblyf
Selfsorg eksra @ R 50,00 per persoon/dag
- Bedroom 4
-
Slegs verblyf
Selfsorg eksra @ R 50,00 per persoon/dag
- Slaapkamer 5
-
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref word.
Maaltye en middagetepakkies kan op versoek teen 'n bykomende koste voorsien word.
Selfsorg word teen 'n bykomende koste gereël.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat om die selfsorgfasiliteite te misbruik of daarvan gebruik te maak nie.
'n Besoekersfooi is betaalbaar teen 'n bykomende koste per besoeker/dag tot 21:30.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
158 Hoof Street, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang