LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kololo Game Reserve | LekkeSlaap
+137

Kololo Game Reserve

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 27 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspas-pad, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kololo Game Reserve is in die beeldskone Limpopo-provinsie, in die hartjie van die Waterberg-biosfeer, geleë. Die reservaat se naam is afgelei van die Sotho-woord vir die klein Afrika-bokkie, die klipspringer, wat ook as die rotsklimmer bekendstaan. Kololo is die ideale safari-bestemming aangesien die reservaat in 'n malaria-vrye gebied met volop wild geleë is. Besoek gerus een van die naburige reservate waar jy die Groot 5 kan sien of kry 'n lokloertjie oor die heining uit die gerief van jou chalet.

Verblyf word aangebied in luukse villas (kombuis binne en leefarea) en chalets (kombuis buite en veranda) in die ongerepte bosveld om jou privaatheid en rus te verseker. Kololo is 'n gewilde Limpopo-wildreservaat, net 3 ure se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Elkeen van die villas en chalets is volledig toegerus en luuks gemeubileer. Daar is ook geriewe soos 'n restaurant, swembad en WiFi beskikbaar op die perseel. Ekstra dienste soos 'n kinderoppasdiens, wasgoeddienste en rolstoelvriendelike wildritte is beskikbaar.

Die reservaat beslaan 3000 ha en is langsaan die Marakele Nasionale Park en Welgevonden Privaat Natuurreservaat in Limpopo geleë. Die reservaat is net 3 ure vanaf die Johannesburg Internasionale Lughawe, 40 km vanaf Vaalwater en 70 km vanaf Thabazimbi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bakkerspas-pad, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R3 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspas-pad, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b89a03a30faa8ef1b34dad79310bbe92130dec7e99c07037ceb2e9a0a34108c5a60d39028ade79f875a8abfcc1fe3ccbc74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (vir 2 persone) Bakkerspas Road Vaalwater 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.388690766329 27.854311466217
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!