Kolstert 7 @ Sea
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 18:00 - Adres: Kolstert-straat 7A, Glentana, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kolstert 7 @ Sea is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis net 'n paar meter vanaf die strand in Glentana. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is op die grondverdieping en het elk 'n dubbelbed. Gaste in die slaapkamers deel die badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is 'n slim-TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n binnebraai en die leefarea lei na 'n stoep met 'n buitebraai.
Slaapplek
’n Bespreking by Kolstert 7 @ Sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 28
Jaar gelys 7
Ligging
- Kolstert-straat 7A, Glentana, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 18:00 - Adres: Kolstert-straat 7A, Glentana, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom