Modern Easy
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolstertsingel 2, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Kolstertsingel 2 is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Jongensfontein. Dis die ideale verblyf vir 'n onvergeetlike vakansie saam met vriende of familie en dis 'n entjie se stap vanaf die strand.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 3 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Gaste in dié slaapkamers maak van die ander 2 badkamers gebruik en dit het 'n bad en 'n stort of net 'n stort.
Die oopplan-leefarea is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis het ook 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Jongensfontein bied aktiwiteite soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, branderplankry en 'n gholfbaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Modern Easy sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Kolstertsingel 2, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolstertsingel 2, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom