LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

20% AF!
Spesiale aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Nov 2026 tot 11 Nov 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Kom tot Rus is 'n pragtige grasdak-selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat. Hierdie eiendom word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie en maak gebruik van 'n sonkragstelsel.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is op die grondvloer geleë en is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n klein slaapbank, lugversorging en 'n plafonwaaier. Die derde slaapkamer is op die eerste verdieping geleë en bevat 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n plafonwaaier. Hierdie slaapkamer het ook 'n pragtige uitkykdek met 'n sitkamer wat uitkyk oor die bosveld en watergat. Elke badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, eetgerei en breekware, sowel as 'n tweesitplek-ontbyttoonbank. Die leefarea het 'n eetkamertafel met agt sitplekke, en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daarbenewens het hierdie eiendom 'n buite-area met 'n ingeboude braai met die opsie van hout of gas, 'n swembad en 'n buite-boma. Onderdakparkeerplek op die perseel is beskikbaar vir 3 voertuie.

Die eenheid is binne loopafstand van swembaddens, putt-putt, tennisbaan, paddle tennis, restaurant en speelgrond. Neem asseblief kennis dat die swembad nie verhit word nie. Daaglikse skoonmaakdienste


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Benieta C
Saam met vriende
5.0
Kan aanbeveel aan enigiemand wat wil uitrus. Heerlik gekuier in gerieflike huis.
Okt 2026
Jaco M
Saam met vriende
5.0
Sal Kom tot Rus hoogs aanbeveel. Kom tot Rus is 'n perfekte keuse in Mabalingwe oord. Naby aan al die aktiwiteite. Goed ingerig met al die geriewe wat...
Sien meer
Sep 2026
Adrijuan S
Saam met vriende
5.0
Onbeskryflik netjies, mooi en waarde vir geld. Absoluut puik! Sal beslis weer daar gaan bly.
Aug 2026
Jan V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie wild gesien en lekker buite gekuier saam met ons kinders van Kanada. Puik. Ons het baie lekker gebly en sal weer eendag daar wil bly, smaakvol bl...
Sien meer
Aug 2026
Riëtte D
Gesin met klein kinders
5.0
A beautiful, peaceful bushveld getaway. We had a very pleasant stay at Kom tot Rus in Mabalingwe! The accommodation was super clean, co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Kom tot Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
20 % AF
R2 950 R2 360
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 950
20 % AF
R2 950 R2 360
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 950
20 % AF
R2 950 R2 360
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f206583ae5b15344022d4c4aba169396fc423f74e43084bd72308a3be563c81d75e44dc8777b1d8ab825ad1dd8ed939d6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 360 per nag (plek vir 6) 109 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.822284477488 28.06172400713
Soek in 'n groter streek