Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komati Friends

Gesinskamer 1 (Renoster)
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-woonkamer en 'n -kombuis met 'n tweedeur-yskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, elektriese braaipan, toebehore en breekware. Die kamer het ook lugversorging en beddegoed. Gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid (Lion-kamer)
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 1 dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuis met 'n yskas, eetgerei en breekware, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en 'n elektriese braaipan. Die kamer is ingerig met lugversorging en beddegoed. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesins-eenheid (Groot 5)
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 'n sitkamer/kombuisie met 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n elektriese braaipan toegerus. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 3 hangkaste en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek voor die eenheid. Daar is 'n buite-area met stoele en 'n tafel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-dubbelgesinskamer (Buffalo)
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 dubbelkamers met en suite-badkamers. Die een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort. Daar is 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die oopplan-woonkamer en 'n -kombuis met 'n tweedeur-yskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, elektriese braaipan, toebehore en breekware. Daar is lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 12, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwN2VjYzg3LTQzNzQtNDYwZi1iMDYwLWJjMThkYTc1NzA0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 54 5 1 5 12 Koedoe Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.433532675229 31.962982267141