LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Komati Kruger Villas | LekkeSlaap
+48

Komati Kruger Villas

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 47, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Komati Kruger Villas bied selfsorghuise en is op die hoogste heuwel in Komatipoort geleë. Die perseel kyk oor die Kruger Wildtuin uit en bied ’n prentjiemooi uitsig oor die Krokodilrivier.

Verblyf word in 4 Villas gebied wat slaapplek aan 6 tot 12 gaste bied. Dié dubbelverdieping-eenhede het elk 3 slaapkamers en 2 badkamers, of 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke villa het ’n kombuis wat goed toegerus is met die nodige kookgerei en die oopplan-leefarea lei na ’n privaat balkon wat ’n uitsig oor die aangrensende park het.

Elke dubbelverdiepinghuis het lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Dis perseel is ideaal geleë, sowat 11 km vanaf die Crocodile Bridge-ingangshek na die Krugerwildtuin en 5 km vanaf die Mosambiek Lebombo-grens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Komati Kruger Villas
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Bosbokstraat 47, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Komati Kruger Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 47, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjksl7RqJkRR1NPvluISjwR3FVgwV10dMLpjOBamEJ4MPJK24eR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 47 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.427447321426 31.960655983029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!