Komatipoort Fisherman's Nest
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Semi-selfsorg
Huisreëls
Di laaste 400m is grondpad.
Die huis het ni 'n stoof nie maar wel' n elektriese pan, mikrogolfoond, ketel, braai en yskas.
Daar is ook eetgerei, beddegoed, muskietnette en 'n waaier.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hippos Plaas, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom