Bela-Bela Akkommodasie by Kombisa Private Game Lodge, Mabalingwe | LekkeSlaap
+14
+14

Kombisa Private Game Lodge, Mabalingwe

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R4 650 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kombisa Private Game Lodge, Mabalingwe bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die oord spog met 'n rits geriewe, soos wildritte, wildkyk op 'n perd se rug, warm en koue swembaddens, en 'n buite-spa.

Die ruim tripelverdieping-lodge het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 6 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea vir 2 gaste. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en toebehore in.

Die leefarea lei na 'n kuierarea met braaigeriewe onder 'n grasdaklapa, 'n aparte kroeg, swembad en 'n boma. Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Kombisa Private Game Lodge, Mabalingwe sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kombisa Private Game Lodge, Mabalingwe
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Gaste dink Kombisa Private Game Lodge, Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebea04af08630e227edc61516b0279c06a2e0ab73c89db7583b621f90baad71c3b221c97b6507bf5903d837afd8e02b13ab5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 650  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bela-Bela 4080 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.849335 28.04337588843
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za