LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Komkyk Touwsrivier | LekkeSlaap
+76

Komkyk Touwsrivier

Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 27 resensies vir Komkyk Touwsrivier
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mariaan E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan E
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en veilig met meer as genoeg warm water en baie netjies.

Die staanplek was netjies, asdromme was skoon, daar is braaiers, die badkamers is netjies en skoon, daar is meer as genoeg warm water.

Dirk W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk W
Besigheidsreis

Goeie oornagbestemming

Dit was 'n baie netjiese, goed toegeruste selfsorgeenheid wat my werkers as 'n oornagstop kon gebruik.

Christelle O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Middelmatig.

Die keuses van eetplekke is baie beperk en eentonig.

Dirk W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk W
Besigheidsreis

Goeie oornaggeriewe op pad na Kaapstad.

Die eenhede is baie goed geleë langs die snelweg. Die kamers was baie netjies en skoon en ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Komkyk Touwsrivier's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Hoop om u weer gou te sien.

Komkyk Touwsrivier
Angus H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really nice spot, bed and duvet so comfortable and warm.

The welcome and service was really good and we bought ready-made lasagna and soup from the OK which was so nice!

Marco R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco R
Enkelreisiger

Goed geprys en goed geleë.

Die algemene verblyf is goed, maar die stort se water dam op en jy staan in 15cm diep water. Die stort kraan se handvatsel is gebreek en die stortkop ook, dit is onaanvaarbaar. Die personeel van die restaurant maak 'n groot geraas wanneer hulle sluit 11/12h die aand. Buiten dit, is dit alles lekker dankie.

Komkyk Touwsrivier's terugvoer

Goeie more, baie dankie vir u terugvoer.
Ons het sedert u hier gebly het, in April 2021, die problem met die stort uitgesorteer.
Ons sal die probleem opneem met die personeel oor die lawaai.
Hoop om u gou terug te hê.
Groete
Komkyk

Komkyk Touwsrivier
Andre A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre A

Aangename, skoon en netjiese verblyf.

Bekommerd oor veiligheid gewees maar daar was geen probleem nie. Gewis lekker gebly.

Ryan V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V
Gesin met klein kinders

Quiet, fun, was a very nice place.

Komkyk will definitely see us again this year.

Angelique H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Angelique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onveilig, geen waarde vir geld.

Ek sal glad nie Komkyk aanbeveel nie. Die plek is glad nie wat hule dit as bemark nie. Ons het geweier om die aand daar te slap siende dat dit by 'n petrol-garage is met geen veilige parkering en dronk mense in die parkeerterrein. Kamer is oud.

Lara H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara H
Gesin met klein kinders

Pleasantly surprised.

Had a nice stay.

Evert F. B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Evert F. B
Enkelreisiger

Gangbaar.

Alles was skoon en netjies. Die elektriese proppe is bitter ongemaklik omdat dit versteek is onder 'n tafel. Ek kon nie 'n skakelaar vind om die badkamer se lig af te skakel nie. Ek kan nie juis sê dat ek baie veilig gevoel het nie, omdat daar geen toegangsbeheer by die hek is wat toegang tot die perseel verleen nie. Ek is van mening dat hulle tarief ietwat hoog is, indien ek dit moet vergelyk met die ander tariewe.

Theo S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S
Saam met vriende

Billike verblyf.

Goeie keuse vir billike naweek verblyf. Akkommodasie is netjies en skoon. Eienaar tegemoetkomend en aangenaam.

Christoff B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ingerig maar papierdun mure.

Ons het een aand oorgeslaap by Komkyk, ons moes die volgende oggend vroeg weer in die pad val. Die eenheid was lekker ingerig, die restaurantkelners was baie vriendelik met die wegspring was ek baie beïndruk Toe ons 10 uur die aand gaan slaap, het ons bure bietjie begin kuier, maar ons het niks daarvan gemaak nie, dit was ongelukkig nie die laaste nie en ons bure het eers 2:30 die oggend gaan slaap en mens kon alles hoor van die makietie. Ek kan niks sleg se van die akkommodasie nie, maar ek is skrikkerig om weer terug te gaan, oordat jy bietjie aan jouself uitgelewer word om situasies soos hierbo uit te sorteer. Die was in die groter prentjie geneem 'n unieke geval.

Komkyk Touwsrivier's terugvoer

Goeiemore,

Baie dankie vir die terugvoer, ek vra groot omverskoning vir die ongerief veroorsaak.

Ons huisreëls sê dat daar nie na 22:00 geraas mag word nie, ongelukkig val almal nie in by die reëls nie. In die vervolg, wil ek vra dat u asseblief dit opneem met die toesighouer aan diens, sodat die nodige stappe geneem kan word om te verseker dat almal hulle tyd geniet by ons.

Groete
Lauren van der Bank

Komkyk Touwsrivier
Leon B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Enkelreisiger

Beïndruk met hoë standaarde op alle vlakke.

Gerieflike omgewing perfek vir my oornagbehoeftes.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Impressed with high standards on all levels.

Comfortable setting perfect for my overnight needs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leon T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak.

Gemeet teenoor ander plekke op die webtuiste behoort Komkyk nie geadverteer te word nie. Weereens swak.

Heidi P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalmerende Karoo stilte op sy beste.

Die dorp het baie potensiaal wat kan ontwikkel word deur die nodige befondsing. Daar moet meer plekke soos Komkyk opgerig word. As oud inwoners van Touwsrivier sal dit altyd "huistoegaan" wees vir ons. Ons geniet die rustige kalmerende effek van die Karoo.

Diederik F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik F
Besigheidsreis

Netjiese, waarde vir geld verblyf.

Ek het in 'n gastekamer vir een persoon geslaap en dit was netjies en goed toegerus vir sy doel. Alhoewel Komkyk reg langs die N1 geleë is, is die gastekamers aan die agterkant en het die verkeer glad nie gepla nie.

Brian J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian J
Besigheidsreis

Neat, clean and comfortable unit.

Not the greatest surroundings - next to service station but pleasantly surprised at the quality of the rooms. No Wi-Fi - or not made aware of availability. Would use the accommodation again without hesitation.

Komkyk Touwsrivier's terugvoer

Thank you for this review. Friendly staff and good service is our signature. We are busy with Wi-Fi at rooms and chalets, it is already available in the restaurant.

Komkyk Touwsrivier
Delien V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Delien V
Saam met vriende

Lekker.

Bietjie lawaaierig. Blaffende hond op perseel en trokke wat verby ry.

Philip M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie sleg nie, maar kan beter.

Om uiteindelik in jou toegewese oornagplek te kom is nie maklik nie, maar die personeel is behulpsaam en alles verloop verder korrek.

Hanneke M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke M
Saam met vriende

Oornag-verblyf op pad na Kaapstad vanaf Bloemfontein.

Skoon, netjiese basiese verblyf met klein ekstras wat dit net lekker maak! Beskuitjies vir die koffie, die rooi kombersies oor die beddens, leeslampies by die beddens. Ons het dit soms nie elders gekry nie.

Damon M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

There is a truck stop, lot of trucks pass by. But luckily it was actually very peace full. I had a good stay there.

Would recommend it to anyone, it is affordable clean was perfect for me and my husband. Basically we just needed a place to sleep over as we went to Aquila game reserve.

Van Zyl P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die beste waarde vir jou geld.

Ons was beïndruk met Komkyk. Netjies, skoon en bekostigbaar. Sal beslis weer oorslaap.

Komkyk Touwsrivier's terugvoer

Baie dankie, ek sal dit deurgee aan personeel. Karoo gasvryheid hou ons tops vir ons besoekers!

Komkyk Touwsrivier
Ockert F - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert F
Saam met vriende

Aangenaam, stil en rustig.

Baie rustige aand en lekker geslaap. Netjiese wooneenheid en die verwelkoming was vriendelik. Diens was goed, selfs by die restaurant.

Sarita L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer van die verblyf gebruik maak nie.

Bitter min geslaap, bure het 'n hewige rusie gehad net na middernag en het geen nommers gehad om te kontak ingeval van 'n probleem nie. Adverteer veilige parkeerplek, maar dis nie waar nie. Nie eers 'n draad of hek tussen die parkering en hoofpad nie.

Komkyk Touwsrivier's terugvoer

Dankie vir die kommentaar. Die saak met ander gaste is hanteer, ons glo dit sal nie weer gebeur nie! Ons sal aandag skenk vir 'n inligtings pamflet in elke kamer, die kantoor nommer is wel op die faktuur, die nommer skakel direk na ons 24/7 winkel en kantoor.

Die hele KOMKYK perseel het 'n geëlektrifiseerde heining om en daar is snags 2 wagte aan diens. Die hek na die akkommodasie word 23:00 gesluit en weer om 06:00 oopgesluit. Ons sal meer aandag gee aan besoekers se algemene gemoedsrus rondom veiligheid op die perseel. Ons waardeer u kommentaar, want so kan ons verbeter
Groete KOMKYK bestuur

Komkyk Touwsrivier
Gideon V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V
Gesin met tieners

Welkome blaaskans op pad na jou bestemming!

Skoon, veilig en bekostigbare verblyf.

Elize V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Vir vinnige oornagverblyf is Komkyk netjies, skoon en goed toegerus. Met bespreking moet hulle dalk net noem dat sommige van die selfsorg-eenhede bo-op die restaurant is - dit het die rus en vrede versteur om tot na tien, na die uitsuigwaaier van die kombuis te luister.

Vanaf
R360
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNDg1YWNmLWJhNzctNDUyYi04ZDFlLWZkZTI0MWI4NDI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360  per nag(plek vir 4) 27 5 1 4 N1 Highway Touws River 6880 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.332266360831 20.023651880951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!