Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kommaweer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kommaweer is op die onderste verdieping van die eienaar se huis in Struisbaai. Dit is net 1 km vanaf die naaste swemstrand.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte, asook 'n aparte stort met 'n wasbak en 'n privaat toilet met 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die stoep met braaigeriewe.

Struisbaai bied verskeie aktiwiteite soos visvang, kajakvaart, branderplankry, seilplankry en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook na L'Agulhas toe ry om die Kaap Agulhas-vuurtoring se museum te besoek en dit is slegs 4 km se ry vanaf die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Kommaweer sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Kommaweer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec4b2c192a4cb2aab7d637dcdee832b31f5b7dca114f16cbfb6aab39b9715d7218447004269c3856101181691517a016676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 10 Lisa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809323508252 20.037486039144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem