Kliprug Akkommodasie by Kommetjie | LekkeSlaap
+15

Kommetjie

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nr. 24, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kommetjie is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis met in Paternoster, slegs 30 m van die strand af. Die huis bied gerieflike blyplek vir 8 gaste.

Die selfsorghuis is goed ingerig in 'n by-die-see-styl met see-uitsigte om dit af te rond. Die dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers op die boonste vloer, 2 met dubbelbeddens en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer bo wat en suite is met 'n stort. Die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is onder en is 'n aparte woonstelletjie met sy eie ingang en kombuisie, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig ingerig met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n binnebraai-area. Op die buitenste veranda is daar 'n tafel en stoele en 'n buitebraai.

Buite is daar 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Paternoster is 'n klein vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika wat 'n uiters unieke wegbreek-ervaring bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Kommetjie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Kommetjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nr. 24, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kommetjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nr. 24, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmZmJiNjMzLWUzYTctNDFlZC1iZjU0LWVjYzRlZmRhOWNiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 No 24 Die Kom 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808916658796 17.889353781939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za