+17

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Altyd 'n goeie ondervinding, nog nooit teleurgestel nie. Wonderlike verwelkoming, alles wat jy nodig het vir oorbly. Lekker geslaap. Altyd 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Alles wat jy nodig het. Baie lekker bly plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
1 nag
5.0
Des 2025

Gerieflik. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Louise
Komrus
Hi Cobus Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien! Voorspoed en seën vir 2026! Groete Komrus Gastehuis

Burgers Equipment And Spares B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Rustige, vriendelike omgewing. Dit was baie netjies en 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathaniel B
1 nag
5.0
Okt 2025

Very accommodating. It was very warm and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Aangenaam verras, hoogs aan te beveel! Silwer skoon kamers met vars linne. Moeiteloos inboek prosedure deur die gasvrou. Veilige parkering voor die oornag eenhede. Uitstekende waarde vir jou geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rencia K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2025

Heerlik, gerieflik en vriendelike ontvangs. Baie, baie lekker. Pastoor Louise gaan uit haar pad om te help.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Louise
Komrus
Hi Rencia. Baie dankie vir jou review. Ag, dit was so lekker om julle hier te hê, julle was 'n fees! Ons hoop om julle gou weer te sien! Alles wat mooi is vir 2026 Groete Komrus Gastehuis

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Past. Louise
Komrus
Hi Michael! Thanks for your review. It was a pleasure to have you here! We hope to see you again soon! Have a great 2026. Kind regards, Komrus Guesthouse

Christa P
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2025

Gemaklike selfsorg. Skoon en netjies. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Past. Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Walmer Road, New Park, Kimberley, 8300, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21573af73004bf590e8c9e15902da98aaa75684708562a8dccb6fe65a6365a3e817846e96c8cf0e411399404e039a39b0eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 11 Walmer Road New Park 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.749388941888 24.753475338221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang