Paternoster Akkommodasie by Komyntjie 1 | LekkeSlaap
+7

Komyntjie 1

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Komyntjie 1
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.5/5
Abigail H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail H
Saam met vriende

Baie lekker, alles was perfek.

Netheid, veiligheid en kliëntedienste was baie goed en dit was waarde vir jou geld. Sal dit weer doen en mense kan nie ophou vra vir julle besonderhede nie.

Komyntjie 1's terugvoer

Hi Abigail
Dankie vir jou terugvoering, ons is bly julle het Komyntjie 1 verblyf geniet en ons hoop ons kan julle weer eendag terug verwelkom.

Komyntjie 1
Andre D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in goed toegeruste eenheid.

Baie dankie vir baie lekker verblyf. Komyntjie 1 het nie 'n see-uitsig nie, maar is slegs 50 m se stap van die strand af en lekker sentraal in die dorp. Die mikrogolfoond het nie gewerk nie, maar dit het ons nie veel gepla nie. 'n Aanbeveling is om die TV na die leefarea te skuif. As mens veral in die winter daar kuier en daar is sport op TV is dit geriefliker om dit aan te he in plaas van om elke keer in die slaapkamer te gaan kyk.

Marelize V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize V
Gesin met klein kinders

Cosy, cosy, cosy.

Ons het dit vreeslik geniet. Alles wat jy nodig het en meer. Mal oor die private braai- en kuierarea onder die boom. Asook die groot kaggel/braai binne vir die koel aande. Perfekte ligging.

Komyntjie 1's terugvoer

Beste Marelize,

Dankie dat jy laat weet het dat jul het lekker gebly het, ons vertrou dat ons julle nog baie gaan sien in die toekoms.

Groete,
Paternoster Rentals

Komyntjie 1
Paul C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Gesin met klein kinders

Awesome experience, really enjoyed our stay.

Really enjoyed our time spent in Paternoster. Komyntjie is very cosy and the people in Paternoster are very friendly. Will definitely visit Paternoster again. Beach is less than a minute's walk away from Komyntjie 1.

Komyntjie 1's terugvoer

We are happy to hear you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back in lovely Paternoster and it's wonderful community.

Komyntjie 1
Thomas D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D
Saam met vriende

Heerlike intieme wegbreek met alles wat jy nodig het.

"Charming", karaktervol, "rustic", intiem, "cosy" - 'n plekkie waar daar lekker gekuier kan word! Pasop net vir jou kop as jy by die voordeur instap!

Esti S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Esti S
Saam met vriende

Sentraal en gerieflik.

Baie lekker tyd gehad! Die swembad is fantasties! Stapafstand van die strand.

Dawie S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie S
Gesin met klein kinders

Puik ligging en lekker beskutte braaiplek.

Ons het baie lekker vakansie gehou in Komyntjie 1. Dis 'n lekker plekkie wat baie goed geleë is. Dis stapafstand van die strand en restaurante. Die kinders het dit baie geniet om so na aan die strand te wees. Een slegte punt was dat die vloere nie baie skoon was nie. Dis vol stof en lang hare.

Glonie J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glonie J
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker!

Ek sal weer gaan.

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYjliMGZlLTE1YzYtNDlmNi1iMGNkLTdiYjZjNDNjMzk0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.808736111111 17.891191666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za