Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komyntjie 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 735

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Komyntjie 3
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Denvor F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denvor F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

As jy 'n plekke soek om weg te kom vir die naweek, is dit die perfekte plekkie. Die ligging is sentraal geleë, 100m vanaf die see, 100m stap tot by jou naaste restuarant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

HI Denvor
Ons is baie bly julle het Komyntjie 3 geniet, dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom.

Komyntjie 3
David C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an awesome time. The place was tranquil and peaceful.

There were a few things not present that was on the list - toilet paper, dish cloth and sponge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, rustige plekkie.

Plek was ingerig met als wat ons nodig gehad het. Ek sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

Hi Charne
Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly, hoop ons sien jul eendag weer.

Komyntjie 3
Lizette L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met binne- en buitebraai en mooi uitsig.

So 'n oulike plekkie, maar het regtig 'n upgrade nodig! Die matras is sat gelê en duvet is papierdun. Het koud gekry en enigste kombers is vol groot gate gebrand. Die kombuisstoele kraak en is onstabiel. Vensters wil nie almal oopmaak en rame dop af. Behalwe vir dit is die plekkie baie oulik en naby alles geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

Hi Lizette
Baie dankie vir jul terugvoering, ons gee so gou moontlik aandag aan hierdie probleme. Ons hoop dat ons jul weer kan terugverwelkom in die toekoms, onder beter omstandighede

Komyntjie 3
Johan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek vol kokkerotte, moet met een oog oop slaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

Goeie dag Johan,
Ons is net so geskok oor die Kokkerotte sooswat jy moes wees,
Sooswat ons die resensie lees maak ons 'n afspraak met ons Pest Control dienste,
Ons sal met liefde vir jou 'n gratis nag wil aanbied, sodat jy persoonlik kan inspekteer of die akkomodasie bevredigend, "debugged" en suiwer skoon is,
Ons hoor graag van U

Komyntjie 3
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice net vreeslike raserige bure gehad, maar ongelukkig kan mens dit nie verhaal nie

Ek sou graag koffie, tee en suiker in die huisie wou hê, veral vir vroegoggend wanneer mens opstaan. Glo nie dit sou alte duur wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie met see-uitsig vanaf die balkon en kamer.

Baie oulike plekkie. Hier en daar bietjie TLC nodig. Daklek, gloeilamp werk nie, warm en koue kraan omgeruil in stort - vermors water om te wag dat dit warm word terwyl die koue kraan eintlik die warm kraan is. Verder heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

Hi Madelein
Baie dankie dat jy ons bewus maak van die kraan probleem, ons gee onmiddellik aandag hieraan. Ons is egter bly om te hoor julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer eendag terug te kan verwelkom as ons gaste- Groete, Paternoster Rentals Team

Komyntjie 3
Rayno W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rayno W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Die ketel het nie gewerk nie, moes by Komyntjie 2 gan leen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

Hi Rayno,
Jy moes ons onmiddellik in kennis gestel het oor die ketel, ons sou dit vir jou vervang. Hoop egter nie dit verhoed jou om weer vir ons te kom kuier in lifelike Paternoster nie

Komyntjie 3
Stefan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal geleë en goed toegerus.

Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en verskeie fantastiese restaurante. Ons het byna elke aand op die groot stoep gesit en die see-uitsig geniet. Sal enige tyd weer hierdie eenheid bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

Goeiedag Stefan,

Baie bly om te hoor jul het die verblyf geniet by Komyntjie3, ons hoop om jul eendag weer te kan terug verwelkom.

Komyntjie 3
Louise V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met mooiste uitsig.

Adres soos op inligting kan verwarring veroorsaak. Straatadres: 5 Strandloper Street, Paternoster. Die adres behoort aan eiendom voor Komyntjie 3. Dit is 'n baie oulike plek en het baie lekker gebly. Daar kort net so bietjie TLC wat bv. seile buite op stoep aanbetref. Kantseil wapper heeltyd in wind en kan glad nie vasgemaak word. Gaste in Komyntjie 1 was baie lawaaierig met harde musiek die heel Saterdag! Weereens baie lekker gekuier met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

Baie dankie dat jy ons inlig oor die verwarring met adres, sal verander. Wens net julle het ons gekontak terwyl jul hier gebly het sodat ons die probleme vir jul kon uitsorteer, ons is egter baie bly om te hoor julle het die verblyf geniet ten spite van die probleme. Sien uit daarna om jul weer in die toekoms as ons gaste te verwelkom.

Komyntjie 3
Riana J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Lieflike, gerieflike eenheid binne stapafstand van dorp. 2 areas wat na omgesien moet word: daar is geen braaitoerusting nie en die buiteblinding langs braai val uitmekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het verlief geraak op Paternoster en veral die ligging van Komyntjie3 en die uitsig vanaf die balkon.

Ons het verlief geraak op Paternoster en veral die ligging van Komyntjie3 en die uitsig vanaf die balkon en gevoel van veiligheid wanneer mens op die strande en tussen die pragtige huise rondstap. Die DStv wat opgegradeer is om sekere sportkanale (rugby en krieket) in te sluit was baie welkom met die eerste naweek van Super Rugby. Wil graag ons huisie by die see in KZN verkoop en een in Paternoster aanskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf in Komyntjie 3 geniet het en ons hoop dat ons julle sommer gou weer sal sien.

Komyntjie 3
Wim V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

It was a beautiful and quaint little place and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

Dear Wim,

We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back as our guests again.

Komyntjie 3
Anna-marie . L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie . L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en privaat met 'n uitsig oor die see en die wit huisies wat herinner aan Griekeland.

Die spierwit dubbelbed met die spatsels rooi verwelkom jou as jy die blou hortjies oopswaai. Die kombuis is toegerus vir alles wat jy sou nodig kry as jy sommer self iets wil berei vir ete of braai, binne of buite, afhangende van die weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pearl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome, romantic and peaceful weekend. Thank you!

Hubby and I had a really awesome time at Komyntjie 3. We spent most of our time sitting on the balcony enjoying the most gorgeous views! If it's privacy you're after, this is certainly for you. The only thing I needed whilst being there was an ice bucket, so hopefully next time there'll be one to keep that nice bottle of white wine cold. Thank you LekkeSlaap and the lovely, friendly lady I collected the keys from!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n awesome, romantiese en rustige naweek gehad. Dankie!

Manlief en ek het 'n regtige awesome tyd gehad by Komyntjie 3. Ons het meeste van ons tyd op die balkon spandeer met die mooiste uitsig ooit! Indien jy privaatheid soek, is hierdie plek definitief vir jou. Die enigste ding wat ek benodig het tydens my tydjie daar was 'n ys-emmer, so hopelik sal daar volgende keer een wees om daai lekker bottel witwyn koud te hou. Dankie LekkeSlaap en die lieflike, vriendelike vrou by wie ek die sleutels gekry het!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 3 se terugvoer

Hi Pearl, thanks for your review. You should have contacted us for the Ice bucket, we would have deliver one to your doorstep! I am so happy to hear that you enjoyed Komyntjie 3, and we look forward to welcome you as our guests.

Komyntjie 3
Pierre V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hierdie plekkie is waarde vir geld. Die ligging is ongelooflik en die stoep is 'n groot bonus. Ons sal definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695888f073f7201ab25851d2fbb8e1f407afc3e0a42d95c83a47b5a217f86b1dac1827a0bc6058d16c8333fd4fa904262678?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808736111111 17.891191666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem