Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koningsfontein Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 480. Portion 136 Farm, Melkhoutfontein, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 931 R7 138 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Koningsfontein Villa is 'n kontemporêre plattelandse huis in die rustige omgewing van Stilbaai op die Tuinroete, en bied asemrowende uitsigte oor die GouKou-rivier. Die eiendom is net 7 km stroomop van Stilbaai se mond en strande geleë en bied direkte toegang tot die rivier, wat dit 'n ideale plek maak vir beide ontspanning en avontuur. Gaste kan 'n perfekte mengsel van rustigheid in die natuur geniet terwyl hulle ook die lewendige kusdorpie Stilbaai verken, met sy talle doendinge en besienswaardighede om te ontdek.

Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Slaapkamer 1 is 'n aparte rondawel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en het 'n en suite-stort. Die res van die kamers het elkeen 'n dubbelbed met en suite-badkamers met 'n stort of bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot 'n lieflike eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV en beskik oor 'n knus kaggel. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die huis maak oop na 'n lieflike patio met 'n lieflike buitelugruimte en buite-eetgeriewe. Daar is ook 'n binnebraai-area en 'n bekoorlike tuin.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Grondpad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erf 480. Portion 136 Farm, Melkhoutfontein, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 931
R 7 931 R 7 138
per nag, vir 12 mense
Vanaf R7 931
R 7 931 R 7 138
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 480. Portion 136 Farm, Melkhoutfontein, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53636fb56d3e1054fdc865f3bd91c3edc23ee9b35891363a86357037f9c2d4bb5efe2b1b2ae0ab0e24b086af35df37c9f56f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 931 nouVanaf R7 138 per nag, vir 12 mense Erf 480. Portion 136 Farm Melkhoutfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.324062975135 21.380447907412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang