Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koningsrivier

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningsrivier-pad, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Koningsrivier is op die Kingsrivier Plaas net buite McGregor.

Verblyf word vir tot 12 gaste in 2 selfsorgeenhede gebied.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, groot yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n binnebraai met 'n groot eetkamertafel en 'n buitebraai op wiele. Die stoep het gemaklike stoele vir 'n vroegoggend-koffie of skemerkelkie.

Die King Manor-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook ’n slaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met vierplaatstoof, waarvan 3 plate met gas werk en 1 plaat met elektrisiteit, toegerus. Die kombuis het ook ’n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die oopplan-kombuis het ’n binnebraai en ’n eetkamertafel vir 8 gaste. Die huis lei na ’n sonnige veranda wat ideaal is om ’n vroegoggendkoffie op te geniet, of na die sonsondergang te kyk.

Bergfietsryers en natuurliefhebbers sal die omgewing kan benut. Diere word toegelaat, maar slegs indien vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Koningsrivier
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Koningsrivier-pad, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koningsrivier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningsrivier-pad, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFLAdPLeURWF6oBtTjJ2MiQpRAMf1HKmkQgkZOZ2TfEZZ0nBa9o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Koningsrivier Road McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.924097010733 19.830292079117