Kookfontein Farm Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kookfontein Farm Cottages bied selfsorgkothuise en is op 'n privaat plaas, 7 kilometer van Lambertsbaai af geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorp se geriewe.

Daar is 2 eenhede wat elk uniek en stylvol versier is. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuisie.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe op die perseel terwyl hulle die lieflike uitsigte oor die wingerde geniet. Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar per kothuis.

Kookfontein Farm Cottages is 'n entjie se ry van die strand, hawe, 'n paar winkels en restaurante in die dorp en omgewing af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kookfontein Farm Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za