LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kookfontein Farm Cottages | LekkeSlaap
+8

Kookfontein Farm Cottages

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Kookfontein Farm Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Leon L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, ruim vertrekke, netjies, skoon, mooi!

Dekor kombinasie van oud en nuut by Kookfontein Farm Cottages is baie stylvol en maak dat mens sommer dadelik tuis voel! Pragtige uitsig oor wingerde, ruim vertrekke, vriendelike en behulpsame ontvangs en geskenk bottel wyn, alles bydraende faktore dat ons Kookfontein beslis sal aanbeveel en dat dit inderdaad waarde vir geld is!

Paolo B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paolo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Country living at its best and cosy atmosphere.

Excellent and comfortable country cottage with all amenities, including splash pool, ready to light fire place and a welcome bottle of farm produced Sauvignon blanc.

Herman K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede vir 3 dae, ten volle geniet.

Het ook kennis geneem van die een of twee ongegronde negatiewe resensies en sal dit totaal ignoreer as voornemende besoeker.

Marna H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek om te kan ontspan. Naby genoeg aan die dorp, maar ver genoeg om die wynplaasgevoel te kan ervaar.

Dit was fantasties, ruim, met 'n vintage plaasopstal-gevoel.

Callie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V
Enkelreisiger

A place to revisit.

Tranquil setting with peace and quiet. A safe environment. Excellent facilities. Clean.

Carina J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Carina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir een nag voldoende.

Ons het net een nag gebly, want ons was daar vir 'n troue. Die elektriese hek het die heeltyd wat ons daar was, ook deur die nag, oopgestaan (dit het voorgekom asof dit gebreek was). Alhoewel daar niks van ons gesteel is of ons enige moeilikheid gehad nie, voel ek tog die hek is daar vir 'n rede, dus het ek nie veilig gevoel die nag nie. Kothuis A en B is vas aanmekaar, dus kan jy als hoor wat in die kamer langs jou aangaan. Ons het letterlik net daar geslaap, so dit was nie 'n probleem nie, maar ek sou nie baie daarvan gehou het as ons die verblyf vir 'n naweek gereël het nie. Die kothuis self is baie lekker ingerig en netjies, naby aan die dorp en baie naby aan die trou-venue (Bosduifklip) waar ons moes wees. Vir ons doeleindes was dit perfek!

Peter C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek gekombineer met goeie plaaslike wyn!

Lekker plek, vriendelike gashere, goeie, gratis landgoed wyn.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice place accompanied by a good local estate wine!

Nice place, friendly proprietors, good complimentary estate wine.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Crystal D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unexpected piece of paradise and a reminder of the simplicity needed in life.

We had everything we needed yet lived simply. A wonderful reminder of being grateful for what nature provides - they were amidst a drought when we stayed but the beauty never faded. Elizna was very helpful and made really good suggestions. We will definitely be back!

Mnr Lodewyk S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mnr Lodewyk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Foto van plek is misleidend, ons het gedink ons gaan lekker op die stoep sit en na die pragtige dam voor ons uitstaar. Geen water, plek baie naby die pad so hoor deur die nag trokke wat verby jaag. Wanneer die bure vuurmaak is jou cottage vol rook. Geen dakwaaiers in kamer, geen venster wat jy kan oopmaak vir vars lug, slegs die deur. Geen radio in kamer of TV. Prys te hoog vir dit wat jy kry.

Rachit J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachit J
Saam met vriende

Awesome place and hospitality.

Living in the vineyards, great host and impeccable place/cleanliness; Theunette (our host) has a great taste on interiors and has a lovely dog and place. Will definitely recommend for visitors passing Lamberts Bay.

Nicole M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige natuur.

Kookfontein Farm Cottages is die perfekte plek om weg te kom van alles. Geen TV en geen selfoonsein. Die eienaars is ongelooflik gasvry en laat mens onmiddelik welkom voel. Dink privaatheid sal net ietwat van probleem wees as al 3 eenhede bespreek is. Geen muur of afskeiding tussen eenhede se stoepe nie.

Jacobus S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plaasopset met heerlike wyn.

Sien sterre.

Thea C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige wooneenheid met sitkamer, kombuis, slaapkamer en badkamer.

Ons het gevoel ons sal sommer vir 'n week in hierdie heerlike verblyf kon bly. Ons het Theunnette se omgee en waardevolle raad oor die omgewing baie waardeer.

Michelle P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Besigheidsreis

Fantasties.

Ek sal definitief weer daar gaan bly, vriendelik, veilig en gemaklik.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kookfontein-plaas`, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1Y2Y4MDhhLWQ2YjctNGI2NC04YTQ2LTVmZWRiMWYyYWQ5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Farm Kookfontein Lambert's bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.082222222222 18.370277777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!