Paternoster Akkommodasie by Koos Nap | LekkeSlaap
+13

Koos Nap

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Koos Nap is 'n bekoorlike semi-losstaande kothuis wat net 30 m van die strand af in Paternoster geleë is. Paternoster is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus van Suid-Afrika en dis 'n weergalose vakansiebestemming.

Die kothuis het 2 slaapkamers en slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer bied 'n dubbelbed en die tweede kamer 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Hierdie eenheid het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en daar is 'n binnebraai. Die sitarea het 'n TV met 'n volledige DStv-pakket.

Buite is daar 'n patio met braaigeriewe en lieflike uitsigte, asook parkeerplek op die perseel. Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Koos Nap sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Koos Nap
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Strandloperstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koos Nap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjY2U5ZDI4LTc4YmYtNDU5Mi05M2I5LWRhMTZhZGExMmI1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 18 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.80862 17.8921199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za