Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koos Nap

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 74 resensies vir Koos Nap
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Liz M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz M
Saam met vriende

Was 5 jaar terug ook daar, met dieselfde vriende. Nog steeds goeie verblyf.

Absoluut fantastiese verblyf! Vanaf vriendelike en behulpsame ontvangs tot vertrek was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo P
Saam met vriende

Sun, sand and the sea.

N baie lekker plek om te bly vir 4 groot mense en met die strand net oorkant die pad maak dit dit nog beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Rustige naweek saam ons pragtige kindertjies.

Rustige, netjies huisie loop afstand van die see. Ons sien gou weer! Was lekker vir ons al 4 om te leer ken en saam te gesels het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, at times.

Yes, I would recommend, but the person staying next door (owner?) has a dog that whines when he goes out, so that wasn't enjoyable to listen to. Also, if you want to water the plants, refrain from walking on the porch in front of the unit. It's disrespectful to your tenants, albeit just for a weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne V
Saam met vriende

The place was a little run down but we had a nice stay.

Just two things - there were no extra toilet rolls. We were only 2 people so it was not a problem, but had there been 4 it would have been. There was only hand soap in 1 of the bathrooms. The only negative about the place is that the front faces onto the main road and we constantly had people walking past trying to see things - I know that is a problem in Paternoster but it was rather annoying.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldridge J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldridge J
Gesin met tieners

Baie lekker.

Ons het ons tydjie daar verskriklik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Delina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker soos gewoonlik.

Ons bly baie lekker in Koos Nap, maar daar is moontlikhede vir verbetering. Met al die kragonderbrekings, sal 'n gasbrander en beter sonkrag of batteryligte 'n pluspunt wees. Plaas asb. meer opwasmiddel, vadoeke en afdroogdoeke in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louette G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het elke oomblik by Koos Nap geniet.

Fantastiese uitsig. Naby alles. Alles wat ons nodig kon kry, was beskikbaar in hierdie eenheid. Dit was stil en rustig. Ons sal beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Few words not enough. Absolutely stunning.

We were 3 generations and had a fantastic time. I already tried to book for December but it's fully booked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiliaan P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wiliaan P
Gesin met klein kinders

Sal beslis teruggaan soontoe!

Voorstelle: dalk net load shedding-gloeilampe insit, 2 lampies is onvoldoende. Pakering van voetuig onbeskermd in die son. Verder puik verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly in Koosnap. Loopafstand na die strand.

Die huis is perfek vir 'n gesin van 4. Ons het heerlik gekuier. Die huisie is baie mooi na gekyk en die uitsig van die see is op jou voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eugene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swakste verblyfplek seker in Paternoster en wat ek al in moes probeer vakansie hou. Elke dag was 'n straf en teleurstelling om daar te bly en die bedrogspul met foto's en verkullery deur eienaar en almal betrokke!

Was ons 1ste keer in die Wes-Kaap en dit is totaal en al geruïneer deur die verblyfplek, wat ons absoluut geskok het dat dit aangebied word as vakansieverblyf. Mens wil net nooit daar wees nie. Ons het letterlik elke dag gevlug elders heen om nie in 'n oond te sit en heeldag net rook te ruik en te gril vir hierdie Wendy-huisie van 'n plek wat veronderstel was om 'n vakansieplek te wees soos hulle dit noem nie. Dan is daar boonop 'n permanente loseerder wat heeltyd sy neus in mense se sake druk en alles wil weet en sommer in jou deur instap en dit word weggesteek op die foto's! Slegte diens met bedrieglike foto's. Plek was vuil! Ons het dit alles selg skoongemaak, want ons was keelvol vir mense se verskonings en nie lus vir mense onder ons voete nie (want dit was veronderstel om skoon te wees) en boonop was dit klaar so ongemaklik met die oppasser wat jou heeltyd dophou deur hul venster en oorhang om te kyk wat jy vandag by 'n winkel gekoop het en heeltyd uitvra waar was ons vandag. Stay in Paternoster se agente se bestuur is werklik oningelig (of hou hul onnosel) en wil duidelik net geld maak uit mense ongeag hoe sleg 'n plek lyk of is nie. Selfs die potte en kombuisgoed moes ons alles was want dit was vuil en vol kosstukke. ONs het liewer gaan uiteet en wegbly van die smetterige kombuis! Sal jy wat hier lees in so 'n plek bly en gelukkig wees? Hulle verhuur shacks uit vir vakansieverblyf van 14 dae, maar dit is net hel en ongemak. Julle het ons genees van ooit weer Paternoster besoek of om iets goed te noem van hierdie omgewing. Sover ek gaan vertel ek almal bly weg en pasop vir die bedrieërs van Stay in Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koos Nap se terugvoer

Geagte meneer Schmidt,

Ons vra om verskoning dat u voel u is mislei oor die huis waarin u gebly het. Ons is verward oor hoekom u gedurende die 14 dae daar, ons nooit gekontak het om te kla en ons toe te laat om die probleme aan te spreek nie. Die skoonmaker het twee keer na die huis gekom om skoon te maak en linne te verander en sy het ook bevestig dat u nooit genoem het dat u ongelukkig was of enige van die sake in die daaropvolgende resensie aan haar genoem het nie. Ons bied baie eiendomme van verskillende standaarde, om by verskillende smake en begrotings aan te pas. Koos Nap is 'n ouer huis maar geleë op 'n uitstekende plek net oor die pad vanaf die hoof Paternoster strand. Ons poog om netheid te verseker en huise na te gaan voor gaste se aankoms. Ons is vol vertroue dat die foto's nie bedrieglik is nie, maar 'n ware weerspieëling van die huis is en dit word beslis as 'n eenvoudige strandhuis bemark en die tarief wat gehef word, weerspieël dit. Ons vra om verskoning oor die opsigter wat u persoonlike ruimte binne gekom het, en hierdie saak is persoonlik met die eienaars van die huis en die opsigter aangespreek. Ons is teleurgesteld dat u nie die vakansie geniet het nie en sou dit waardeer het as u ons direk kon nader met bekommernisse eerder as om na die tyd ‘n swak resensie te gee, en ons nie nou kan probeer om die probleme reg te stel nie.
Weskus groete,
Die Span by Stay in Paternoster

Koos Nap
Amor M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amor M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en oulike huisie met alles wat nodig is. Mooi skoon met vriendelike en baie hulpvaardige Stanley langsaan.

Ongelukkig is daar 'n aanloop van ongewensde persone om deur die oop grond langs en agter die huis te sit en loop. 'n Mens kan nie buite op die stoep sit sonder om lastig geval te word nie. Dis nogals ongemaklik. Bitter, bitter, jammer die beeldskone dorp loop nou so erg deur. Dalk moet Koos Nap 'n hek kry voor.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frits B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frits B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. In goeie weer, ideaal.

Mooi uitsig oor see en so naby. Rustig en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sorina R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorina R
Gesin met klein kinders

Welverdiende rus en Koos Nap het baie bygedra.

Plek om wasgoed op te hang sal baie help, veral met kinders. 'n Droograk sal voldoende wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsey G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey G
Gesin met klein kinders

Beach cottage vibe with space and views.

Koos Nap is a lovely 2 bedroom cottage, decorated in a beach cottage style. It is very spacious with a large living room, well-equipped kitchen and 2 bathrooms. It has a stoep with gorgeous views of the sea. There is an indoor and outdoor braai, DSTV and wifi. I thought it was very good value for money. It was clean, neat and comfortable. The caretakers lives in the adjoining unit. There is not much soundproofing between the two properties. He is very friendly and helpful, and it is good to know he is around keeping an eye on things, as there is a problem with opportunistic crime in Paternoster. Don't let that put you off though! It' a beautiful village, you just need to take the usual care in not leaving your valuables in sight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sorina R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorina R
Enkelreisiger

Dis waarlik 'n nes vir die siel wat net wil afskakel.

Baie netjies, gerieflik met alles wat mens benodig. Lieflike ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gebly in Koos Nap, naby see en alle restaurante. Huis was baie netjies en alle benodighede ingesluit.

Was in huis. Alles mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C.f.beyers S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C.f.beyers S

Rustig. Kalm. Vreedsaam. Gerieflik.

Mal oor die 2 badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delina M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike huis met alles wat jy benodig.

Pragtige see-uitsig vanaf die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V
Saam met vriende

Koos Nap is die ideale kuierhuis met 'n groot stoep en pragtige uitsig oor die see.

Baie lekker huis vir 4 gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant stay and had a good view to the beach/sea.

The "Booking Conditions" attachment states that no smoking is allowed. However, because Koos Nap is a sort of semi-detached with the owner staying in the other smaller part of the house we could smell his smoking in the main unit we stayed in. Also, it was not very sound-proof between the two sections of the house, we could sometimes hear the owner doing things and him speaking to his wife; this disconcerted us a bit because we did not feel private and wondered what they could hear from us. The owner was very friendly and helpful. One slight issue: The one wooden framed window in the main bedroom was slightly bent at the bottom which meant that it did not close properly. Becuase the weather was particulalry cold and windy half of the time we were there, the cold wind blasted through this gap into the main bedroom. We stopped the gap with a towel. Koos Nap has an old-fashioned style of furniture and quaint, but our stay there was very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louette G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louette G

Bekostigbare verblyf met die mooiste uitsig.

Eenheid word geskei met 'n plywood-muur en 'n deur van nog 'n eenheid waar die opsigter en sy vrou woon. Hulle rook binne-in hulle eenheid en die rookreuk is verstikkend in die kamer met die twee enkelbeddens. Ons dogters het vreeslik sinus gekry en het die hele tyd siek gevoel. Daar is ook 'n gebrek aan privaatheid omdat die eenhede slegs deur die deur geskei word en daarom nie klankdig is nie. Die oom en tannie was egter baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly en die twee badkamers is baie gerieflik. Die uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in Koos Nap vakansiehuis. Alles baie netjies en skoon.

Baie rustig om vakansie te hou in Paternoster. Baie rustige dorpie om in te bly en 'n asemrowende uitsig oor die see. Blyplek loopafstand vanaf die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlynn M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful sea view in a quiet area.

Enjoyed the stay there. To fall asleep with the sound of the ocean in your ears were pure bliss.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quendoline V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Quendoline V
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Was beïndruk dat DStv sportkanaal gehad het, so ons kon die rugby by die huis kyk. My 5 jarige seun sou bly gewees het as daar WiFi was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel R
Saam met vriende

Heerlik gekuier, pragtige dorpie, rustig en ontspannend.

Huisie is pragtig, twee badkamers wat dit baie lekker maak. Huisie was skoon en netjies en beddens lekker en gerieflik. Heerlik om op die stoep te sit en uit te kyk oor die see. Gerieflik geleë, jy kan stap na alles in die dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charnay W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnay W
Saam met vriende

Ligging, ligging, ligging.

Die ligging was amazing. Daar is ’n see-uitsig en dis ’n klipgooi vanaf due strand. Mens lê saans en luister na die branders wat breek, en mens vergeet van alles wat negatief is. Die mat in die huis was ’n laagtepunt vir my. Daar is ou meubels en die plek het ’n reuk (van toestaan). Verder het die huis alles wat nodig is, mens skiet niks kort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is a pleasure.

Will definitely stay there again, love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf by Koos Nap was uitstekend en net die regte medisyne wat ons nodig gehad het om te ontspan.

Die ligging en atmosfeer is uitstekend. Uitsig oor die see en die afstand is so naby dat ons daaglikse stappies op die strand was heerlik. Ons inwonende bure was gasvry en altyd behulpsaam indien ons enige iets wou weet! Sal beslis weer hier kom uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P
Saam met vriende

The accommodation was absolutely lovely and the setting was beautiful.

It was my second time back at Koos Nap, but my friend's first time and we all agreed that we will definitely be back. True value for money and made for a lovely, relaxing weekend breakaway. Just what the body and soul needed. Also, it was much appreciated when arrangements were made to have wood delivered as we were travelling on the motorbikes and space limited. Thank you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en rustigheid.

Goeie ligging naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E
Gesin met tieners

Rustig, gemaklik, selfs 'n uitsig op die see vanaf die stoep.

Ons het baie gemaklik gebly. Kombuis het alles wat 'n mens vir 'n rustige vakansie benodig. Netjiese huis, naby restaurante en die strand. Ons sal beslis weer kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine W
Gesin met tieners

It was awesome and a magnificant view.

It had everything needed inside. Clean and awesome view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gary B
Saam met vriende

Was very relaxing.

Did not feel safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie E
Saam met vriende

Absoluut fantastiese, Koos Nap goeie ligging, 5 min stap af stand na di mooiste, skoon strand en water.

Van die mooiste kusdorpies wat ek vir seker weer gaan besoek, skoon strande, rustige atmosfeer, ek sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik.

Pragtig, rustig, huislik, sommer net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc T
Gesin met klein kinders

Very comfortable

Enjoyed it so much, it was really a great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Dit was heerlik en ongelooflik rustig. Koos Nag is 'n goed ingerigte woonstel met alles wat mens nodig het. Uitsig na die see, loopafstand na die winkel, restuarante en die strand. Stay in Paternoster as agentskap het ook baie goeie diens gelewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasmine G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jasmine G

Dus waaroor jy droom - 'n huisie by die see. Die see, son en rustigheid.

Koos Nap is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Modern en al die sjarme van 'n ou vissershuisie. Dit is kindervriendelik en veral goed geleë vir jongmensies wat wil kuier. Sal definitief weer kom kuier. Oom Stan en vroulief was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cedric B
Gesin met klein kinders

Baie rustig en kalmerende area met vars seelug.

Koos Nap was die perfekte spasie om net weg te breek van die veeleisende samelewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie K
Saam met vriende

Gerieflik geleë, alles voor sien wat benodig was.

Naby strand, stap afstand van restaurante en winkeltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met vriende

On gaan beslis weer vir Koos Nap huur.

Pragtige uitsig vanaf braai stoep. Loopafstand van pubs en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alroy S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alroy S
Gesin met tieners

Heerlike rustige wegbreek

Verblyf was baie netjies. Ons was hartlik ontvang en alles was net lekker vir 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met vriende

Relaxing and absolutely stunning views. Best location in the west.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre V
Gesin met klein kinders

Lekker naby die see.

Dit was ‘n heerlike naweek. Al wat pla is die reuk van sigaret-rook in die een kamer van die huis. Verder ‘n baie lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delina M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delina M
Saam met vriende

Stanley en Lea sorg dat alles prefek is. Weereens heerlike en netjiese verblyf.

Pragtige see-uitsig met alle benodighede in gerieflike 2 slaapkamers en 2 badkamers. Heerlike stoep met braai en see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en gemaklik.

Baie dankie vir goeie diens en waarde vir geld. Verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie lekker akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet R
Saam met vriende

Die ligging was perfek. Die mense vriendelik en die plek skoon en netjies - baie gerieflik.

Ons het lekker gekuier in Paternoster. Die tydperk was net te kort. Weer perfek gewees en die akkommodasie was van goeie gehalte en goed geprys. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Saam met vriende

Gerieflik, ruim, skoon, rustig, see-uitsig. Dit was fantasties. DStv was 'n bonus.

Rustig en veilig. Die see is kalmerend. Kon lekker loop vir kilometers. Die winkels is loopafstand en het interessante goedjies in die winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle D
Saam met vriende

Nice location, but cleanliness was an issue.

The location was great with a nice sea view from the veranda, the pictures on the website were a little misleading and the house reeked of cat wee, which is unacceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delina M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Delina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike huisvesting met pragtige uitsig.

Mooi uitsig met al die nodige benodigdhede. Soos altyd baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P

Alles was reg, geen probleme nie.

Uitsig is elke dag iets om na uit te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Majorie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Majorie S

Die verblyf is baie sentraal en die woonstel bevat alles wat nodig is om gemaklik te bly.

Al was die woonstel goed toegerus was die die reuk van die woonstel oorweldigend. Die plek ruik baie na rook en na kat/diere urine (die matte in die TV-kamer) - is nie seker of iemand hul kat/dier al saamgevat het na die woonstel nie. Die bad, sowel as die wasbak, in die badkamer was vuil - daar was hare in beide. Lyk nie of dit uitgewas was nie. Die handdoeke het ook na rook geruik, al dui die woonstel duidelik aan dat daar nie binne in die woonstel gerook mag word nie. Verder was die woonstel goed geleë en het die basiese toebehore gehad - net baie jammer oor die reuk. Selfs met die vensters en deure oop was dit steeds oorweldigend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil D
Saam met vriende

Asemrowend.

Ons het 'n absolute fantastiese naweek beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth P
Enkelreisiger

Good location.

The beds were uncomfortable. No fireplace in the lounge which makes it cold in winter. Braai in kitchen could not be opened.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie K
Saam met vriende

Stil en rustig.

Baie lekker gebly. Ons Namibiërs sal weer van Koos Nap gebruik maak. Die twee badkamers was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Owen W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Owen W
Saam met vriende

Great place with all you need.

Koos Nap was a real Gem to stay in and right on the beachfront. Well equipped. Just need better TV package and WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozelda S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelda S
Gesin met klein kinders

Basic, perfectly located, kids friendly accommodation.

Basic, plain and simple accommodation, with a lovely stoep and view. Even though the house is a bit old, it is very neat and clean. The bathrooms has been modernised and beautiful. We loved it, as it is kids friendly and my kids had a ball of a time. Stanley was great, very friendly and very helpful. Definitely a place I will return to.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Basies, perfek geleë, kindervriendelikie verblyf.

Basiese, eenvoudige verblyf met ’n lieflike stoep en uitsig. Al is die huis bietjie oud, is dit baie netjies en skoon. Die badkamers is opgeknap en pragtig. Ons was mal daaroor, want dit was kindervriendelik en die kinders het hulle gate uit geniet. Stanley was great, baie vriendelik en behulpsaam. Beslis 'n plek waarna ek sal terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek.

De aanwezigheid van Stanley, buurman, gaf een veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole C
Gesin met tieners

Relaxing.

It was very nice, the view of the beach from the porch was the highlight. The house was very neat and tidy, but I would suggest you put in an air-conditioner in the rooms as the temperature went up to 35 degrees at one stage over the weekend. A dishwasher wouldn't be too bad either, but nonetheless, it was a very relaxing weekend. Thank you to Stanley and his wife for making sure that everything was in order and that we were still enjoying our time at Koos Nap.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne.

Dit was baie lekker, die uitsig op die strand van die stoep was die hoogtepunt. Die huis was baie netjies en netjies, maar ek stel voor dat jy 'n lugversorger in die kamers sit, aangesien die temperatuur in die naweek tot 35 grade op 'n stadium toegeneem het. Daar is ook nie 'n skottelgoedwasser nie, maar dit was tog 'n baie ontspannende naweek. Dankie aan Stanley en sy vrou om seker te maak dat alles in orde was en dat ons nog steeds ons tyd by Koos Nap geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonnie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Bonnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

All our basic needs were met.

An old house which could do with an upgrade in certain areas (kitchen and verandah). Bathrooms are fairly good, no hand towels provided. Privacy is compromised in that the resident caretaker is on the premises and walks across the verandah and tends to the garden when guests are in residence. I felt such tasks could wait until a time when the house is vacant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus V
Saam met vriende

Verblyf was baie lekker, uitsig vanaf die groot stoep, kort stapafstand see toe het ons baie van gehou.

Die twee nuwe badkamers werklike pluspunt. Die res van die huis ouer huis-atmosfeer. Dit is nie as iets anders geadverteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker ligging en lekker groot stoep.

Baie netjiese huisie met 'n groot stoep wat op die see uit kyk. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina C
Saam met vriende

Klein stukkie Hemel op aarde.

Wil net sê dat mens baie veilig voel met die eienaars en Snappy langsaan en tog is dit so lekker privaat. Stapafstand van elke restaurant en die see. Ek sal dit definitief aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie E
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging, baie lekker huis en uitsig vanaf Koos Nap se stoep. 'n Baie goeie ervaring.

Fantastiese ligging, baie lekker huis en uitsig vanaf Koos Nap se stoep. 'n Baie goeie ervaring. Pragtige strand, vriendelike mense in die dorp, oulike winkeltjies. Onvergeetlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker uitsig maar geen privaatheid.

Ons was baie teleurgesteld dat ons die huis moes deel met die eienaars. Dit moet beslis genoem word. Die eienaar beweeg ook kort-kort voor die stoep verby en gooi plante voor in die tuin asook op die stoep nat wat glad nie lekker is nie. Daar is dus geen privaatheid nie. Die geute is nie vir lang mense nie. Die badkamers is egter pragtig oorgedoen en 'n aanwins vir die plekkie, en so ook die uitsig oor die leë erf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre J

Die huis is goed ingerig en gemaklik. Binne loopafstand van restaurante, die strand en winkels.

Lea en Stan wat na die huis omsien en langsaan woon is uiters behulpsaam en vriendelik. Wat 'n plesier! Ons sal enige tyd weer teruggan na Koos Nap toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Ongelooflik!

Skoon en netjies met genoeg toebehore in kombuis vir 'n langer verblyf. Die afstand van die strand en uitsig oor die see was 'n bonus. Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf mooi en skoon in 'n rustige omgewing. 'n Mooi uitsig. Hte lekker ontspan!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Helga S
Gesin met klein kinders

Dit was heel aangenaam.

Die see-uitsig en die feit dat dit stapafstand na die strand is, was die beste van Koos Nap. Die een kamer wat grens aan die losies langsaan het egter na rook geruik wat ons effens afgesit het. Alhoewel die paartjie wat langsaan woon regtig baie vriendelik en hulpvaardig is, verkies ons meer privaatheid - veral as jy die prys in ag neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a577f441b8c3c10c91e584d5fe9431a23353bf4dc19a84d841ac47dba2c7e700c7ac33bd378ed986a15df2f65ec64d8f6f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 74 5 1 5 18 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.80862 17.8921199